Ebw graad 9 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Ebw graad 9? On this page you'll find 21 study documents about Ebw graad 9.

All 21 results

Sort by

Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024 Popular
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 13 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Rekeningkundige konsepte Klassifikasie van rekeninge Berekening van kosprys, verkoopprys en wins Krediettransaksies en teorie van kontanttransaksies Kontantbetalingsjoernaal Kontantontvangstejoernaal Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf ...
    (0)
  • R55,00
  • 4x sold
  • + learn more
EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie) Popular
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024 Popular
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (1)
  • R85,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 11 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 60 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Ekonomiese sisteme Sektore van die ekonomie Verskillende soorte arbeid Vraag en aanbod Sirkulêrevloei Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) September Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) September Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 11 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) September Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: Debiteure Krediteure Rekeningkundige konsepte Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
    (0)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) September Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) September Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) September Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: 8 Besigheidsfunskies Besigheidsplan Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Opsommings
  • Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Opsommings

  • Summary • 55 pages • 2023
  • 'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9, wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter
    (2)
  • R215,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 16 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Maart Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 50 punte, Tyd:  60 min. Hierdie vraestel dek die volgede werk: Rekeningkundige definisies | Koste berekeninge | KOJ | KBJ | Algemene Grootboek | Proef balans. Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R55,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings
  • Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings

  • Summary • 30 pages • 2023
  • 'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9 [rekeningkunde wat dus deel 2 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter
    (0)
  • R130,00
  • 7x sold
  • + learn more
EBW: Rekeningkunde - Graad 9 Kwartaal 1 Opsommings
  • EBW: Rekeningkunde - Graad 9 Kwartaal 1 Opsommings

  • Summary • 9 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 EBW opsommings in PDF-formaat sluit Kwartaal 1 se Ekonomiese- en bestuurswetenskappe (Rekeningkunde) in, in 'n kleurvolle & prettige formaat , wat jou jong rekenkundige brein gaan prikkel en 'n uitstekende basis van Rekeningkundige grondslag vir die toekomstige senior grade.
    (0)
  • R155,00
  • 3x sold
  • + learn more
Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Graad 9 Kwartaal 1 (Vandag-handboek)

  • Summary • 25 pages • 2023
  • .
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more