Ekonomie vraestel 1 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Ekonomie vraestel 1? On this page you'll find 16 study documents about Ekonomie vraestel 1.
All 16 results
Sort by
-
Graad 9 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 11 pages • 2024
-
- R50,00
- 3x sold
- + learn more
Graad 9 EBW (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo 2024 
Groot Totaal: 60 punte, Tyd: 60 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
Ekonomiese sisteme 
Sektore van die ekonomie 
Verskillende soorte arbeid 
Vraag en aanbod 
Sirkulêrevloei 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 14 pages • 2024 Popular
-
- R50,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 8 EBW (Ekonomie) Maart Vraestel en Memo 2024 
Groot Totaal: 50 punte, Tyd: 60 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
Die regering 
Die nasionale begroting 
Lewensstandaard 
Produksiefaktore 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Graad 12_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 46 pages • 2024
-
- R160,00
- 1x sold
- + learn more
Die Graad 12 Ekonomie Vraestel 1 : Makro-ekonomie Notastel is 'n noodsaaklike studiehulpmiddel vir studente wat vir hul makro-ekonomie-eksamen voorberei. Hierdie notas is spesifiek ontwerp vir vinnige hersiening en maklike begrip, wat hulle ideaal maak vir die laaste minuut inpropsessies. As 'n graad 12 vraestel 1-hulpbron kan studente omvattende dekking van makro-ekonomiese konsepte, teorieë en modelle verwag. Of jy nou sukkel om komplekse ekonomiese beginsels te begryp of bloot 'n opknapping ...
-
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 34 pages • 2024
-
- R140,00
- 1x sold
- + learn more
Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
-
Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 & 2
- Package deal • 2 items • 2023
-
- R270,00
- 6x sold
- + learn more
Notas oor al die voorgeskrewe modules vir die eindjaar-vraestel met netjiese grafieke en gepaste verduidelikings, vir beide vraestel 1 en 2.
Too much month left at the end of the money?
-
EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2
- Summary • 44 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R150,00
- 1x sold
- + learn more
Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 1 en 2 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
-
Volledige opsomming van Graad 11 Ekonomie Vraestel 1 (November Eksamen) se leerinhoud.
- Summary • 35 pages • 2022
- Available in package deal
-
- R150,00
- 13x sold
- + learn more
Opsomming van die volgende werkinhoud, vanuit die Geniet Ekonomie Graad 11 Leerderboek: 
Module 1.1 - Ekonomie: basiese bergippe, bevolking en arbeidsmag 
Module 1.2 - Ekonomiese kringloop 
Module 1.3 - Ekonomiese stelsels 
Module 1.4 - Basiese ekonomiese probleme, sakesiklusse en openbare sektor 
Module 3.1 - Ekonomiese groei 
Module 3.2 - Ekonomiese ontwikkeling 
Module 3.4 - Geld en bankwese 
Module 3.5 - Suid-Afrika se ekonomiese belang in Afrika
-
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 51 pages • 2024
-
- R140,00
- + learn more
Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek makro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
-
Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo 2024 
Groot Totaal: 80 punte, Tyd: 90 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgende werk: 
 
Vraag 1: Meervoudige keuse vrae 
Vraag 2: Pas kolom B by kolom A 
Vraag 3: Pas ietems 
Vraag 4: Vakbonde 
Vraag 5: Besigheidsfunksies 
Vraag 6: Sektore van die ekonomie 
Vraag 7: Prysteorie 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf...
-
Graad 10_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 31 pages • 2023
-
- R120,00
- + learn more
Die Graad 10_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 10-ekonomie-eksamen voorberei.
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now. Discover all about earning on Stuvia