Graad 12 chemie - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 12 chemie? On this page you'll find 13 study documents about Graad 12 chemie.
All 13 results
Sort by
-
Gr. 12 ORGANIESE CHEMIE
- Summary • 16 pages • 2023
-
- R163,00
- 2x sold
- + learn more
Graad 12 FW Organiese Chemie Opsommings, notas en aantekeninge. Dit sluit ook VOORBEELDE in! Die dokument het 16 bladsye! Vreeslik NB vir eksamens veral Junie eksamen, rekord eksamen en November eksamen. Study smarter! 
Geniet! - Notes@Hes
-
Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) (Chemie) November Vraestel 2 en Memo - 2023
- Exam (elaborations) • 17 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 12 Fisiese Wetenskappe November Vraestel 2 (Chemie) en Memo: 
Totaal: 150 punte. 
 
Die vraestel dek die volgede werk 
 
Materie & materiale(organiese chemie) | Chemiese verandering (stoichiometrie, sure & basisse, reaksietempo & ewewig) 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie 
 
THE SMI
-
Graad 12 Fisiese Wetenskappe (FW) Maart Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 12 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 12 Fisiese Wetenskappe Maart Vraestel en Memo: 
Totaal: 100 punte. 
 
Die vraestel dek die volgede werk 
 
50/50 Newton se Wette | Momentum & impuls | Projektielbewegings | Organiese Chemie 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie 
 
THE SMI
-
Fisiese Wetenskappe Gr 12 (Chemie, vraestel 2) opsommings
- Summary • 37 pages • 2021
-
- R120,00
- 14x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat al die teorie vir vraestel 2 van fisiese wetenskappe. Deur hierdie dokument saam oefen vraestelle te gebruik kon ek volledig voorberei vir 'n vraestel. Daar word baie gebruik gemaak van kleur belangrike konsepte is op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm. Die dokument is saamgestel deur gebruik te maak van klasnotas en die handboek Doc Scientia graad 12 Chemie Hand- en werkboek 1 en 2.
-
Fisiese wetenskap (Graad 12)
- Package deal • 2 items • 2021
-
- R400,00
- 12x sold
- + learn more
Chemie en Fisika graad 12.
As you read this, a fellow student has made another R85
-
FW Chemie (Graad 12)
- Summary • 54 pages • 2021
- Available in package deal
-
- R287,00
- 1x sold
- + learn more
Die Chemie en Fisika opsommings vorm deel van die opsommings van spesiaal digitaal met 'n Ipad opgesom is. Ure is spandeer om hierdie estetiese voorkoms te verkry. Hierdie opsommings sal defnitief leer baie pret maak! 
 
* Let asseblief dat indien die voorbeeld (preview) ‘n kleiner weergawe van die dokument wys, sal dit nie so wees wanneer dit gekoop en gedownload word nie.
-
Organic chemistry notes in Afrikaanss for grade 12
- Summary • 6 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R60,00
- + learn more
Organic chemistry notes for grade 12 , organiese chemie notas vir graad 12
-
Fisiese Wetenskappe Graad 12 Kontrole Toets Kwartaal 1 2023
- Exam (elaborations) • 13 pages • 2023
-
- R50,00
- + learn more
Hierdie dokument bevat die kontrole toets vir kwartaal 1 vir Fisiese Wetenskappe Graad 12 2023
-
Chemie Opsommings Gr12
- Summary • 14 pages • 2021
-
- R109,00
- 1x sold
- + learn more
Opsommings van Chemie werk, Graad 12. Oorsig van Chemiese Ewewig, Elektrochemie, en ook Tempo van Reaksies
-
Gr12 Fisiese Wetenskappe: Organiese Chemie
- Summary • 9 pages • 2020
- Available in package deal
-
- R79,00
- 2x sold
- + learn more
Volledige opsomming oor Gr12 Fisiese wetenskappe: Organiese Chemie volgens die CAPS curriculum. Die opsomming is saamgestel uit 'n kombinasie van verskeie bronne, insluitend die Fisiese Wetenskappe handboek saamgestel deur A. Olivier, "Die antwoord reeks" en inligting van aanlynbronne.
How did he do that? By selling his study notes on Stuvia. Try it yourself! Discover all about earning on Stuvia