Graad 8 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 8? On this page you'll find 201 study documents about Graad 8.
All 201 results
Sort by
-
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
-
- R65,00
- 13x sold
- + learn more
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo 2024 
Groot Totaal: 50 punte, Tyd: 60 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
Rekeningkundige terme en definisies 
Kontant Ontvangstejoernaal 
Rekeningkundige Vergelykings 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI
-
Graad 8 Kwartaal 3 Lo Taak (omgewingsgesondheid)
- Summary • 12 pages • 2024 Popular
-
- R150,00
- 9x sold
- + learn more
Graad 8 Lo Taak vir Kwartaal 3 wat handel oor omgewingsgesondheid. Dit is die Teenactiv kwartaal 3 projek. Die werkkaarte is nie bygevoeg nie aangesien die taak weer ingehandig moes wees. Boodskap my vir foto's van die vrae en werkkaarte. x0x6x5x5x5x0x2x4x0x6
-
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
-
- R55,00
- 5x sold
- + learn more
Graad 8 Wiskunde Vraestel Junie 2024 
Groot Totaal: 80 punte 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
Heelgetalle | Breuke | Desimale | Eksponente | Patrone | Funksies en Verwantskappe | Algebraïese Uitdrukkings 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
CHR SMI
-
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
- Summary • 66 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R220,00
- 9x sold
- + learn more
Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie en Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
-
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 26 pages • 2024
-
- R55,00
- 3x sold
- + learn more
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo 2024 
Groot Totaal: 90 punte, Tyd: 120 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgende werk: 
 
Vraag 1: Meervoudige keuse vrae 
Vraag 2: Pas Kolom B by Kolom A 
Vraag 3: Pas ietems 
Vraag 4: Waar of Onwaar 
Vraag 5: KBJ en BOJ 
Vraag 6: Proefbalans 
Vraag 7: Rekeningkundige vergelykings 
Vraag 8: Algemene grootboek 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vra...
Want to regain your expenses?
-
Graad 8_Tegnologie Opsomming
- Summary • 24 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R140,00
- 10x sold
- + learn more
'n Samevatting van die konteks van Graad 8 Tegnologie soos voorgeskrewe en uitgelê in die vak riglyne soos per DBE [CAPS] sowel as IEB. Geskep vir die gebruik van voorbereiding vir eksamens en gemaklike hersiening. [Kwartaal 1 - 4]
-
Graad 8_Lewensorientering [LO] Opsommings
- Summary • 28 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R120,00
- 5x sold
- + learn more
Hierdie Graad 8 Lewensoriëntering Opsomming Notaboek is perfek om leerders te help om georganiseerd te bly en op hoogte te bly van hul leer. Dit sluit kwartaal 1 tot 4 se opsommings in, wat onderwerpe soos Menseregte, Waardes, Persoonlike Welstand en Loopbaankeuses dek. Dit is maklik om te gebruik en bied 'n uitstekende verwysing vir hersiening en hersiening. Hierdie notaboek is die perfekte manier om op hoogte te bly van die nuutste Lewensoriëntering-sillabus.
-
Natuurwetenskappe Graad 8 Opsomming : Kwartaal 1
- Summary • 42 pages • 2024
-
- R105,00
- 4x sold
- + learn more
'n Goeie opsomming vir jou eerste kwartaal op hoërskool. Ek het die werk opgesom om jou te help om dit meer effektief te onthou en te verstaan. Ek hoop my opsommings bring vir jou genot. Ek vind vreugde daarin om studente te help om hul volle potensiaal op skool te bereik. Ek het dit opgesom in die Graad 8 Doc Science Natuurwetenskappe handboek.
-
Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket
- Summary • 67 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R155,00
- 6x sold
- + learn more
Visuele PowerPoint dokumente wat die hele jaar se werk vir vraestel 1 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in en ou vraestelle en memos.
-
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024 (2)
- Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
-
- R55,00
- 4x sold
- + learn more
Graad 8 Wiskunde Junie Vraestel 2024 
Groot Totaal: 85 punte 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
Priemgetalle 
Getalpantrone 
Verhoudings 
Basiese rekenkundige bewerkings 
Faktore, veelvoude en eksponente 
Wetenskaplike notasie 
Algemene algebraïese uitdrukkings 
Los vergelykings op 
Identifisering van terme en koëffisiënte in algebraïese uitdrukkings 
Vereenvoudiging van algebraïese uitdrukkings 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets...
How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia