Graad 8 opsommings - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 8 opsommings? On this page you'll find 93 study documents about Graad 8 opsommings.
All 93 results
Sort by
-
Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket
- Summary • 67 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R155,00
- 6x sold
- + learn more
Visuele PowerPoint dokumente wat die hele jaar se werk vir vraestel 1 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in en ou vraestelle en memos.
-
Natuurwetenskappe Graad 8 Opsomming : Kwartaal 1
- Summary • 42 pages • 2024 Popular
-
- R105,00
- 4x sold
- + learn more
'n Goeie opsomming vir jou eerste kwartaal op hoërskool. Ek het die werk opgesom om jou te help om dit meer effektief te onthou en te verstaan. Ek hoop my opsommings bring vir jou genot. Ek vind vreugde daarin om studente te help om hul volle potensiaal op skool te bereik. Ek het dit opgesom in die Graad 8 Doc Science Natuurwetenskappe handboek.
-
Graad 8_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
- Summary • 66 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R220,00
- 9x sold
- + learn more
Hierdie graad 8 Sosiale Wetenskappe Notastel is perfek om studente te help om die KABV-sillabus vir graad 8 Geografie en Geskiedenis te verstaan ​​en te behou. Dit sluit omvattende notas en opsommings vir kwartaal 1 tot 4 in 'n maklik leesbare formaat in om jou te help om op hoogte te bly van die kurrikulum. Bespaar tyd en moeite met hierdie notastel om te verseker dat jy voorbereid is vir eksamens en assesserings.
-
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)
- Summary • 23 pages • 2024
-
- R105,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 4: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is. 
 
Afdeling 4 - Planeet Aarde en die Ruimte 
Onderwerp 1: Die Sonnestelse 
Onderwerp 2: Buite die Sonnestelsel 
Onderwerp 3: Besigtiging van die Ruimte
-
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)
- Summary • 31 pages • 2024
-
- R105,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. 
 
Eenheid 1: Elektriese stelsels en beheer: ontwerpvaardighede 
Eenheid 2: Impak van vooroordeel in tegnologie: evalueringsvaardighede 
Eenheid 3: Elektriese stelsels en beheer: impak van tegnologie (elektrochemiese selle) 
Eenheid 4: Elektriese stelsels en b...
Want to regain your expenses?
-
Tegnologie graad 8 opsommings
- Summary • 43 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R203,00
- 1x sold
- + learn more
Tegnologie graad 8 opsommings Kwartaal 1-4
-
Graad 8_Lewensorientering [LO] Opsommings
- Summary • 28 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R120,00
- 5x sold
- + learn more
Hierdie Graad 8 Lewensoriëntering Opsomming Notaboek is perfek om leerders te help om georganiseerd te bly en op hoogte te bly van hul leer. Dit sluit kwartaal 1 tot 4 se opsommings in, wat onderwerpe soos Menseregte, Waardes, Persoonlike Welstand en Loopbaankeuses dek. Dit is maklik om te gebruik en bied 'n uitstekende verwysing vir hersiening en hersiening. Hierdie notaboek is die perfekte manier om op hoogte te bly van die nuutste Lewensoriëntering-sillabus.
-
Graad 8 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Via Afrika) - Opsommings
- Summary • 27 pages • 2024
-
- R65,00
- 2x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Eenheid 1: Meganiese stelsels en beheer. 
Eenheid 2: Berekening van meganiese voordeel. 
Eenheid 3: Kommunikasie- en ontwerpvaardighede. 
Eenheid 4: Ontwerp- en ondersoekvaardighede. 
Eenheid 5: Ondersoekvaardighede: impak van tegnologie, inheemse tegnologie en vooroordeel in tegnologie. 
Mini-PAT. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan ver...
-
Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Vandag) - Opsommings
- Summary • 20 pages • 2024
-
- R130,77
- 1x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. 
 
Hoofstuk 6: Magnetisme & Magnete. 
Hoofstuk 7: Die herwinning van materiale. 
Hoofstuk 8: Eenvoudige elektriese stroombane & elektromagnete. 
Hoofstuk 9: Krukke & katrolle. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per ...
-
Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
- Summary • 23 pages • 2024
-
- R182,61
- 1x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Geografie: 
 
Eenheid 1: Handel en vervoer wêreldwyd. 
Eenheid 2: Handel en vervoer in Suid-Afrika. 
Eenheid 3: Mense en vervoer in stedelike gebiede. 
 
Geskiedenis: 
 
Eenheid 1: Redes vir die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 2: Ervarings in die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 3: Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog. 
Eenheid 4: ...
How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia