Skool notas - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Skool notas? On this page you'll find 65 study documents about Skool notas.

All 65 results

Sort by

Geography Grade 07 Term 02 summary Popular
  • Geography Grade 07 Term 02 summary

  • Summary • 10 pages • 2024
  • This Geography Grade 07 Term 02 summary, created by Skool Notas, provides a complete overview of the term's syllabus. With a total of 10 pages and compiled from the Via Afrika handbook, this PDF document has been specifically adapted to the 2024 CAPS (DBE) curriculum. Learners can expect to develop a thorough understanding of the subject by using this concise and informative summary.
  • skoolnotas
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3 Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3
  • Landbouwetenskappe Graad 12 Opsomming Kwartaal 3

  • Summary • 78 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Lekker opsomming om die laaste hoofstuk van Graad 12 af te sluit !! Die dokument bevat al die kwartaal 3 werk wat in jou handboek gelys is. Die opsomming is uit mind the Gap asook die ken en verstaan handboeke opgesom. Daar is orals plek vir leerders om nog notas self op die dokument te maak . Die is n dokument wat leer gaan lekker maak tydens die rowwe eksamen. EK het dit op skool orals saam my geneem , deurgelees en belangrke notas tydens klastyd daarop gemaak. Ek hoop jy geniet dit !!
  • LeafyNotes
    (2)
  • R200,00
  • 8x sold
  • + learn more
LANDBOUWETENSKAPPE Kwartaal 1 GRAAD 12 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, Saamgestel deur @Juffrou_Ansie
  • LANDBOUWETENSKAPPE Kwartaal 1 GRAAD 12 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, Saamgestel deur @Juffrou_Ansie

  • Summary • 36 pages • 2025
  • Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie notas saam te stel, @IMPAQ Junie 2022, SC/NSC_ DBO/JUN 2021, 2022, 2023 & Mambane Sekondêre Skool Landbouwetenskappe Graad 12 Notas. Dit is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. INHOUD 1.Dierevoeding 2.Vertering by die nie-herkouer (/hoender) en herkouers (koei) 3.Komponente van voer 4.Diereproduksie 5.Diereskuiling/ beskerming/behuising 6.Dieresiektes en beskerming 7.Plant- en metaalsoutvergiftiging
  • ansiestudynotes
    (0)
  • R120,50
  • + learn more
Besigheidstudies Langvrae Graad 10 (Verskeie hulpbronne)
  • Besigheidstudies Langvrae Graad 10 (Verskeie hulpbronne)

  • Summary • 42 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Die dokument is in lyn met die konteks van Graad 10 Besigheidstudies Langvrae (IEB & CAPS) en bevat rubrieks wat gebruik word vir die merk van 'n langvraag (IEB & CAPS), die uitleg van 'n Besigheidsverslag (IEB-metode van langvraag), die uitleg van CAPS langvraag metode en 16 uitgewerkte langvrae met hulle memorandums.
  • skoolnotas
    (3)
  • R100,00
  • 34x sold
  • + learn more
Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)
  • Verbruikerstudies Graad 12 (Verken handboek)

  • Summary • 106 pages • 2022
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Verken Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na '...
  • skoolnotas
    (2)
  • R170,00
  • 33x sold
  • + learn more
Rekenaartoepassingstegnologie Graad 12 Kwartaal 1 (Study Opportunities-handboek)
  • Rekenaartoepassingstegnologie Graad 12 Kwartaal 1 (Study Opportunities-handboek)

  • Summary • 44 pages • 2023
  • .
  • skoolnotas
    (1)
  • R50,00
  • 12x sold
  • + learn more
Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming
  • Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming

  • Summary • 10 pages • 2024
  • Hierdie Geografie Graad 07 Kwartaal 02 opsomming, geskep deur Skool Notas, bied 'n volledige oorsig van die kwartaal se leerplan. Met 'n totaal van 10 bladsye en saamgestel uit die Via Afrika handboek, is hierdie PDF-dokument spesifiek aangepas aan die 2024 KABV (DBE) leerplan. Leerders kan verwag om 'n deeglike begrip van die onderwerp te ontwikkel deur hierdie bondige en insiggewende opsomming te gebruik.
  • skoolnotas
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)
  • Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)

  • Summary • 39 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Volledige, hoë-kwaliteit opsomming van die Rekeningkunde Graad 8 Vandag-handboek wat leerders sal help om die vak te bemeester.
  • skoolnotas
    (1)
  • R100,00
  • 4x sold
  • + learn more
Toerisme Graad 10 (Via Afrika handboek)
  • Toerisme Graad 10 (Via Afrika handboek)

  • Summary • 63 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Hierdie opsomming is die oorspronklike werk van die Via afrika Graad 10 Toerisme handboek wat slegs deur Skool Notas opgesom is. Hierdie notas mag nie herverkoop, gekopieër, versprei of onder ‘n nuwe lisensie verkoop word nie.
  • skoolnotas
    (10)
  • R120,00
  • 49x sold
  • + learn more