logo-home

Juffrou Ansie

Selling studdy notes, consisting of previous examination/ test papers from SACAI/ DBE.

These notes are compact and are much easier to study. The feedback that I've received has been extremely positive and makes the late nights worth

Community

  • Followers
  • Following

45 Reviews received

453 items

dienaar van die nagereg by Patrick Petersen

(0)
R70,00
0x  sold

Kleurvolle, volledige gedig analise. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. "dienaar van die nagereg" is ʼn herinneringsgedig waarin die persoonlike, huislike aspekte saam met die sosiaal-politieke aspekte voorkom. *Literêre opstel In hierdie gedig kom die spreker se teenstrydige siening van die pa en die pa se werk duidelik na vore. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 250-300 woorde.

i x
  • Summary
  •  • 10 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Elegie vir my toekomstige vrou by Andre Letoit

(0)
R90,00
0x  sold

Elegie vir my toekomstige vrou by Andre Letoit Kleurvolle, volledige gedig analise. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. Opstelvraag: Verwys na die volgende stylfigure deur na die gedig “elegie vir my toekomstige vrou” Ironie, enjambement, satire, kontras, parentese, wending, progressie en regressie. Opstevraag: In die gedig elegie vir my toekomstige vrou is daar vele teenstrydighede wat aanleiding gee tot die spreker se mening oor die huwelik.

i x
  • Summary
  •  • 17 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

n Paternoster vir Suid-Afrika by Lina Spies

(0)
R130,00
0x  sold

'n Paternoster vir Suid-Afrika by Lina Spies Kleurvolle, volledige gedig analise. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. Voorbeeld fokuspunte: *Die verband tussen die titel en die inhoud van die gedig. *Dink jy die spreker se versoek in versreël 32 is geregverdig teen die agtergrond van versreëls 25 tot 28? *Die letterlike handeling wat vroeër in die gedig inskakel met versreël 35. *Literêre opstel Die deurlopende verwysing na hande en handgebare simboliseer vred...

i x
  • Summary
  •  • 15 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Op Sy Branderplank by Petra Muller

(0)
R130,00
0x  sold

Op Sy Branderplank by Petra Muller Kleurvolle, volledige gedig analise. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. *Literêre opstel - Die klankeffekte, beeldspraak en stylfigure in die gedig help om die aksies en gevoelens van ’n branderplankryer te beskryf. *Die gedig het ʼn letterlike en mitologiese interpretasie. *Is die digsoort gepas as die inhoud van die gedig in ag geneem word?

i x
  • Summary
  •  • 7 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Die Bokser by Ernst Van Heerden

(0)
R65,00
0x  sold

Kleurvolle, volledige gedig analise. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. OPSTELVRAAG In die gedig Die bokser wissel die spreker se rol van toeskouer tot deelnemer tot waargeneemde. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel van 250 – 300 woorde. OPSTELVRAAG NSS/ DBE NOV 2023 Die tema van kwesbaarheid word effektief deur spreker perspektief, woordgebruik en retoriese middele aangetoon. Bespreek die stelling in 'n opstel van 250 tot 300 woorde

i x
  • Summary
  •  • 11 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x