Dutoitmaryn
On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller dutoitmaryn.
- 14
- 0
- 1
Community
- Followers
- Following
4 Reviews received
15 items
Deferred tax summary
This is a complete set of notes on everything you need to know about IAS 12 Income taxes. It will assist you on how to approach different questions and explains why certain things are done the way IFRS requires it. It also includes a disclosure template and explains it.
- Book
- Summary
- • 5 pages •

Foreign transactions summary
This is an overview of IAS 21 and states the basic principles that need to be applied because of this standard.
- Book
- Summary
- • 1 pages •

Basics of financial reporting summary
This is a quick guide to the definitions of an Asset and a Liability. It has key elements and interpretive guidance on these definitions. 
The requirements to apply IFRS for SME's is also included.
- Book
- Summary
- • 1 pages •
This is a quick guide to the definitions of an Asset and a Liability. It has key elements and interpretive guidance on these definitions. 
The requirements to apply IFRS for SME's is also included.
Opsomming van Bruto inkomste
Hierdie opsomming is 'n samevatting van al die afdelings onder bruto inkomste en bevat al die beginsels vanuit gemenereg (case law) om jou te help om 'n item ingevolge die algemene definisie van Bruto inkomste te kan insluit.
- Summary
- • 3 pages •

Opsomming van toepassingskontroles
Met hierdie opsomming is enige toepassingskontrole vraag maklik. Al die onder afdelings van toepassingskontroles is opgesom in so manier dat jy vinnig kan terugverwys na hierdie opsomming toe. Dit is ook opgesom sodat jy vir jouself al die inligting kan opnoem en vinnig kyk of jy reg was.
- Summary
- • 2 pages •

Proses kostestelsel
5 stappe word duidelik uiteengesit van hoe om enige proseskoste vraag te kan beantwoord. Die verskille van die Eerste-In-Eerste-Uit metode word ook apart uitgelig.
- Summary
- • 1 pages •
5 stappe word duidelik uiteengesit van hoe om enige proseskoste vraag te kan beantwoord. Die verskille van die Eerste-In-Eerste-Uit metode word ook apart uitgelig.
Koste terme spinnekopdiagram
Met behulp van visuele voorstelling, is hierdie 'n vinnige verwysingsraamwerk na die verskillende koste terme.
- Summary
- • 1 pages •
Met behulp van visuele voorstelling, is hierdie 'n vinnige verwysingsraamwerk na die verskillende koste terme.
Portefeulje bestuur & Koste van Kapitaal opsommings
As jy beide hierdie opsommings apart koop gaan dit jou R120 kos. Maar in hierdie bundle sal jy R20 spaar en kos dit net R100.

Hierdie opsommings bevat formules, stappe vir verskeie metodes en verduidelik ook berekeninge sodat jy al die nodige kennis het vir jou eksamens.
- Package deal
- • 2 items •
- Omvattende opsomming van Koste van Kapitaal • Summary
- Opsomming van Portefeulje bestuur • Summary
As jy beide hierdie opsommings apart koop gaan dit jou R120 kos. Maar in hierdie bundle sal jy R20 spaar en kos dit net R100.

Hierdie opsommings bevat formules, stappe vir verskeie metodes en verduidelik ook berekeninge sodat jy al die nodige kennis het vir jou eksamens.
Opsomming van Portefeulje bestuur
Hierdie opsomming bevat al die nodige formules en verduidelikings om hierdie onderwerp onder die knie te kry.
- Package deal
- Summary
- • 2 pages •
Hierdie opsomming bevat al die nodige formules en verduidelikings om hierdie onderwerp onder die knie te kry.
Omvattende opsomming van Koste van Kapitaal
Hier word al die elemente van die Koste van Kapitaal hoofstuk verduidelik en is daar stapsgewyse metodes om elke element te meet en bereken.
- Package deal
- Summary
- • 3 pages •
Hier word al die elemente van die Koste van Kapitaal hoofstuk verduidelik en is daar stapsgewyse metodes om elke element te meet en bereken.
Ekon 144: Hoofstuk 1 - 9 (SARB uitgesluit)

Not based on the work in 144 anymore
Ondernemingsbestuur 142: Hoofstuk 1-3 opsomming