Marné se opsommings
On this page, you find all documents, package deals, and flashcards offered by seller marnevdmerwe0807.
- 18
- 0
- 3
Community
- Followers
- Following
23 Reviews received
21 items
Grade 11 Prescriped Poems for the June exam
This document contains a in detail summary and analysis of the following poems as well as each poem's themes 
Upon Westminister bridge 
I sit and look out 
Mirror 
At a snail's pace, please?
- Package deal
- Summary
- • 9 pages •

Graad 11 RTT Opsommings Hoofstuk 1.1 - 1.4 + 2.1 en 2.2
Hierdie opsommings is ‘n volledige opsomming van kwartaal 1 en 2 se RTT werk uit die handboek saam met al my klas notas gekombineer. Indien hierdie notas geleer word vir die eksamen kan uitstekende resultate verwag word en is dit nie nodig om weer deur die handboek te gaan nie. N leerder kan direk hieruit leer
- Book
- Summary
- • 72 pages •

Graad 11 Droomdelwers Opsommings - Hoofstuk 1 - 13
Hierdie dokument bevat ‘n volledige opsomming van elke hoofstuk van Droomdelwers asook elke karakter en hoe die karakters aan mekaar verbind is en relevant is tot mekaar
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 32 pages •

Graad 10 afrikaans huistaal gedigte moontlike langvrae oor driehoekige sirkel
hierdie dokument bevat al die notas oor die voorgeskrewe gedigte sowel as die ontleding van die gedigte en 5 moontlike langvrae oor Driehoekige Sirkel die voorgeskrewe boek.
- Package deal
- • 2 items •

Graad 10 Biologie Kwartaal 1 +2 Opsommings
Hierdie dokument bevat die opsommings van die hoostukke: Chemie van lewe sowel as Mitose. Dit is die kwartaal 1 en 2 se werk van biologie wat 'n graad 10 leerder benodig om goed te doen in hul Junie eksamen. Hierdie opsommings is kleurvol en bevat ook sketse en tabelle wat nodig is om te leer
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 27 pages •

Graad 10 Biologie Kwartaal 3+4 Opsommings
Hierdie dokument bevat al die werk wat voorgeskryf is om te ken vir kwartaal 3 en 4 van graad 10 in Biologie bondig en goed opgesom in klomp verskillende kleure sodat dit maklik kan leer. dit bevat ook al die nodige sketse en diagramme wat geken moet word.
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 54 pages •

Graad 10 Afrikaans - 5 Moontlike Langvrae oor Die Driehoekige Sirkel
Hierdie dokument bevat 5 verskillende langvrae oor Die Driehoekige Sirkel wat leerders kan gebruik om voor te berei vir Junie en/of eind eksamen vir hulle vraestel 2. Dit bevat voorbeelde van die volgende langvrae: Die Motiewe, Newekarakters se invloed op Caro, Sosio Ekonomiese konflik, Lauen en Caro se verwantskap en die innerlike en uiterlike konflik
- Book & Paket-Deal
- Summary
- • 10 pages •

Graad 10 Voorgeskrewe Gedigte
Hierdie opsomming bevat die ontleding en notas van die 4 voorgeskrewe gedigte vir graad 10 leerders genaamd: Thumela, Life vanni jobless, Ek is oek important en Elegie vir 'n skoolloopbaan. dit verduidelik wat daar bedoel word met elke strofe en versreël en verwys ook na ironie, temas en die struktuur van die gedigte
- Package deal
- Summary
- • 9 pages •
Hierdie opsomming bevat die ontleding en notas van die 4 voorgeskrewe gedigte vir graad 10 leerders genaamd: Thumela, Life vanni jobless, Ek is oek important en Elegie vir 'n skoolloopbaan. dit verduidelik wat daar bedoel word met elke strofe en versreël en verwys ook na ironie, temas en die struktuur van die gedigte
Graad 11 Kommunisme in Rusland Opsomming
Hierdie is 'n opsomming van die eerste hoofstuk in die Via Afrika Geskiedenis handboek vir Graad 11's. Dit dek eenhede 1 tot 4 en is baie volledig. Indien hierdie werk deeglik geleer word sal 'n leerder baie goeie punte behaal. Dit kan gebruik word vir bronne vrae sowel as vir langvrae
- Book
- Summary
- • 51 pages •

Graad 10 RTT Teorie Opsommings vir die jaar
Hierdie dokument is 'n opsomming van al die hoofstukke en modules in die Graad 10 RTT handboek wat verwag word van 'n leerder om te ken aan die einde van die jaar. Dit sluit al die werk in van kwartaal 1 tot kwartaal 4. Dit is al die werk saamgevat en indien dit geleer word sal dit uitstekende resultate van toetse verseker.
- Summary
- • 30 pages •