Studynotes4you
Opsommings van hoë gehalte wat ek huidiglik gebruik(2023). Die informasie is verkry uit verskeie bronne: klasnotas, handboeke en ou-vraestelle. Koop hierdie notas en leer hard om ‘n sukses van jou graad 12 jaar te verseker!
- 7
- 0
- 0
Community
- Followers
- Following
8 items
Graad 12: Genetika
Hierdie is graad 12 Genetika opsommings wat jou lewe gaan makliker maak. Koop hierdie opsommings om goeie punte in jou genetika afdeling te verseker. Leer van stylvolle en akademiese kwaliteit opsommings!
- Class notes
- • 11 pages •
Hierdie is graad 12 Genetika opsommings wat jou lewe gaan makliker maak. Koop hierdie opsommings om goeie punte in jou genetika afdeling te verseker. Leer van stylvolle en akademiese kwaliteit opsommings!
Graad 12 lewenswetenskappe: Die oog
Hierdie is die opsommings wat ek gebruik het om 85+ te kry vir elke kwartaal in lewenswetenskappe. Dit is van kardinale belang dat jy jou eie werk bylas by hierdie opsommings of enige ander opsommings wat jy van iemand afkoop aangesien nie elke skool in die land presies dieselfde werk doen ten opsigte van die hoofstukke nie.
- Summary
- • 7 pages •

Graad 11: Selrespirasie
Hierdie is die nota’s wat vir my ‘n onderskeiding in my graad 11 eindeksamen in 2022 verseker het! 
Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om jou klasnotas deur te werk om enige iets by te las (of moontelik niks) wat jou hoërskool gedoen het, wat ander hoërskole moontelik nie gedoen het nie aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk!
- Package deal
- Summary
- • 5 pages •

Graad 11: Asemhalingstelsel
Hierdie is my graad 11 opsommings van 2022 wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in die asemhalingstelsel afdeling. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte en in diepte gedoen is, sal dit van kardinale belang wees vir jou (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om ook deur jou klasnotas te gaan om enige iets (of moontelik niks) by te las wat jou hoërskool gedoen het en ander hoërskole nie, aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk.
- Package deal
- Summary
- • 9 pages •

Graad 11: Dierevoeding
Hierdie is my graad 11 opsommings wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in my graad 11 lewenswetenskappe vraestel in 2022. 
Alhoewel my opsommings van ‘n hoë kwaliteit is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees om jou eie klasnotas deur te gaan (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) aangesien elke hoërskool nie vanaf dieselfde bronne werk nie, daar sal dalk iets (of moontelik niks) wees wat ander hoërskole nie gedoen het nie en wat julle gedoen het...
- Package deal
- Summary
- • 10 pages •

Graad 11: uitskeidingstelsel
Hierdie is ‘n opsomming van die graad 11 uitskeidingstelsel hoofstuk wat vir my n onderskeiding in daardie afdeling in my graad 11 eindeksamen vraestel gegee het. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is, en deeglik opgesom is… 
Is dit belangrik om te onthou om deur jou uitskeiding werk ook te gaan (maak nie saak of jy my of iemand anders se opsommings koop nie) en dalk ‘n dingetjie of twee (of moontelik niks) by te las (indien jou hoërskool iets gedoen het wat ons dalk nie gedoen...

Graad 11: Fotosintese
Die eerste twee blaaie van hierdie opsommings is in landskapsformaat dus is die blaadjie bietjie afgesny aangesien Stuvia die opsommings in ‘n portret opsig wys! 
Indien die opsommings gekoop word sal daar geen probleme wees met die opsigte nie. 
 
Hierdie is die opsomming van my graad 11 fotosintese werk, wat aan my volpunte gegee het in my graad 11 eindeksamen in die fotosintese afdeling. Alhoewel dit deeglike opsommings van hoë gehalte is, is dit steeds belangrik om deur jou klasnotas te g...
- Package deal
- Summary
- • 6 pages •