Kopiereg © Skool Notas 0
, Inhoudsopgawe
Karakters ........................................................................................................................................ 2
Karakterisering ................................................................................................................................ 6
Ontwikkelingslyn ............................................................................................................................. 7
Innerlike en uiterlike konflik ............................................................................................................. 8
Temas, boodskap en motiewe ........................................................................................................ 9
Titel, agtergrond en ruimte ............................................................................................................ 13
Hoofstuk opsomming .................................................................................................................... 14
Kopiereg © Skool Notas 1
, Karakters
Hoofkarakters
Greg Owen (protagonis)
• Matriekleerder en hoofseun by Lawson Kollege.
• Eerste rugbyspan.
• Akademies goed, slim.
• Verwagting van nege onderskeidings.
• Verwagtinge van pa oorgedra na Greg vanweë dood broer John.
• Aanvanklik sterk leierseienskappe.
• Ryk ouers, pa besit Turret Media.
• Broer John se selfmoord beïnvloed Greg.
• Stil oor broer se dood, maar dit rig sy lewe.
• Wantroue teenoor meisie Nicole, vrees vir dood.
• Kuberkrakernaam: G-4ce.
• Besef later hy is breekbaar en menslik.
Edcardt Wilken (antagonis)
• Nuwe matriekleerder by Lawson Kollege na skepping van onwettige profiel.
• Van Kaap, pa industrialis, ma Pilatus-klas aanbied.
• Alleenloper, kuberkrakernaam Ekk-0.
• "0" verwys na rekenaarwerking nulle en ene.
• Mysterieus, ontwyk ware kennis, oogkyk herinner aan oorlede broer.
• Slim, ken Griekse mitologie, kraak rekenaars.
• Wrang humorsin, suggererende uitsprake.
• Verdwyning by Lawson Kollege versterk misterieuse identiteit.
• Onthulling van donker verlede, wraak teen Greg en gesin.
• Negatiewe karakterontwikkeling, arrogant en sarkasties na waarheid onthul.
• Leef sy lewe deur wraak gemotiveer.
Newekarakters
Greg se pa (The Candlestick-maker)
• Rigiede, harde man met gesin en besigheid.
• Druk op John lei tot selfmoord.
• Selfmoord verander pa nie.
• Afwesige eggenoot, geen kommunikasie.
• Candlestick-maker in Project Nursery Rhyme.
• Gedrewe deur geld en mag, dink dit koop alles.
• Geld beïnvloed Greg as hoofseun en rugbyspeler.
• Verantwoordelik vir selfmoordpille en dodelike virus.
• Statusbewus, minag ander met minder.
Kopiereg © Skool Notas 2
, Greg se ma (Rina Owen)
• Onder skadu van seun se selfmoord.
• Weerlose vrou, onderdruk deur man.
• Man betrokke by John se dood.
• Buffer tussen Greg en pa.
• Verweng Greg met geld en aandag.
• Oppervlakkige rykdom, eensaam.
• Huiswerker as enigste geselskap.
• Vrees vir Greg se knak onder druk.
• Nader aan mekaar aan einde van verhaal.
Greg se broer (John Owen)
• John, ouer broer van Greg.
• Hooseun en sportheld by Lawson Kollege.
• Populêr by meisies, blonde hare, skaam glimlag.
• Adrenaliensportsoorte, rugby, krieket.
• Naby aan Greg, beste vriend.
• Sterf deur pille, druk van pa.
• Aandenkings in gedenkmuseum.
• "Uitgelate lewe" in vertoonkas.
Nicole (Greg se meisie)
• Blond, blou oë, flirtend.
• Verwend deur pa se geld.
• Greg onseker oor gevoelens vir Nicole.
• Twyfel aan opregtheid.
• Oppervlakkige verhouding, dalk oor geld.
• Egoïsties, dreig met selfmoord.
• Fisiese eerder as emosionele band.
• Moontlike iets fisies met Eckardt.
• Nicole gebruik Ecstacy-tablette.
• Sy bied Greg e-tablet aan.
Thomas-Jean Lawson (TJ)
• Vriend van Greg, kuberkraker-vertroueling.
• Slim matrikleerder, elite status, gesiene familie.
• Kleinkind van Thomas Lawson.
• Optrede beïnvloed deur trots.
• Verraai Greg vir skool se eer.
• Denker, strateeg, skaakspeler.
Mark Gibbons (Plank)
• Goeie vriend, buitestander.
• Eersterugbyspan, intelligent.
• Onder invloed van dagga.
• Dof, naam karakteropenbarend.
• Noem VRL-lede "uitverkorenes".
• Gebruik dwelms, konstante glimlag.
Kopiereg © Skool Notas 3