,1
, PROJECT NURSERY RHYME
3 members / vennote
The Butcher, The Baker en The Candle-stick maker, kweek ‘n hemoragiese virus
wat ‘n pandemie kan veroorsaak, en wat sal lei tot die dood van onskuldige
slagoffers wêreldwyd.
Die vaksine vir die virus sal dan ten duurste verkoop word, en die drie vennote
van Project Nursery Rhyme sal dan geldelik daarby baat, en baie ryk word
THE CANDLESTICK-MAKER
Chris Owen (Greg se PA)
THE BAKER
Sebastian Sadler
THE BUTCHER
Dr Alex Pienaar
TEMA:
Dit is gevaarlik om wraak te neem, want Greg gaan self in die proses kan seerkry
Greg se ma het vir hom gesê: “die ou wat wil wraak neem, moet twee grafte grou”
Greg se wraak op die Butcher het tragiese gevolge, en hy verloor sy beste vriend
Sy pa word in die tronk aangerand, en veg vir sy lewe in die Intensiewe Sorg Eenheid, en sy ma word
agtervolg.
Die Baker probeer vir Greg vergiftig, maar Xander red hom van die dood. Plank is ‘n tragiese
slagoffer wat doodgaan sonder om sy drome uit te leef
2
, Kort Opsomming:
Greg Owen is die hoofkarakter van ‘n ontwikkelingsroman en swot by die Universiteit van
Stellenbosch. Hy worstel met sy aandeel wat hy in sy pa se tronkstraf het, en glo dat die Baker, wat
een van die drie vennote van die “Project Nursery Rhyme” ook in die tronk hoort, en besluit om
hom op te spoor.
Donker web tel die drade op met ‘n terugflits na ‘n sentrale toneel in Onderwêreld. Xander betrap
sy pa met ‘n rewolwer in die studeerkamer, en die volgende oomblik is daar vreemde mans in hul
huis wat sy pa aanrand, en skielik is die leser terug in die hede waar Greg regmaak om te gaan
studeer. Hy probeer alles wat gebeur het vergeet, maar dan gebeur daar vreemde dinge in
Stellenbosch wat Greg laat besluit om die Baker op te spoor Baker is die meesterbrein agter Project
Nursery Rhyme, sowel as verantwoordelik vir Xander se pa se marteldood en die virusentstof
skandaal. Hier begin die opwinding: Bio-hacking wat verkeerd loop, reise na Instanboel en Italië, en
‘n soektog na Baker.
Die agtergrond
verwys na
Turkye en Italië Die milieu verwys na die
waar hulle ruimte waar Greg hom
soektog na die bevind.
Baker hulle lei
Die ruimte wissel op
grond van waar Greg is in
sy soektog na die Baker
Die tydverloop in Donker
Donker web is ‘n web is chronologies
opvolg van die
topverkoper
Onderwêreld wat
deur Fanie Viljoen Skrywer:
geskryf is Fanie Viljoen is ‘n
gerekende kinder- en
jeugboekskrywer, asook
skilder en illustreerder. Hy
is bekroon met die
Sanlamprys vir
Onderwêreld
Karakters en ruimtes in die roman word gepersonifieer as
donker. Die woord “Donker” hou verband met die titel en skep ‘n
onheilspellende atmosfeer Donker web – Die Titel
Daar word deurlopend in die
Donker Web bestaan uit 68 hoofstukke wat chronologies op roman na die woord
mekaar volg “donker” asook “web”
verwys
Elke hoofstuk het ‘n opskrif, wat die leser ‘n aanduiding gee
waaroor die hoofstuk handel
3