100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Natuurwetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek) R100,00   Add to cart

Summary

Summary Natuurwetenskappe Graad 07 opsomming (Via Afrika handboek)

 13 views  1 purchase

Ons opsomming vir Graad 07 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Via Afrika Graad 07 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige wo...

[Show more]

Preview 4 out of 44  pages

  • June 25, 2023
  • 44
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (3)
avatar-seller
skoolnotas
Kopiereg © Skool Notas 0

, Inhoudsopgawe
Afdeling 01 : Lewe en lewende dinge .......................................................................................... 2
Onderwerp 01 : Die biosfeer ....................................................................................................... 2
Onderwerp 02 : Biodiversiteit ...................................................................................................... 5
Onderwerp 03 : Geslagtelike voortplanting .................................................................................. 9
Onderwerp 04 : Variasie ........................................................................................................... 14
Afdeling 02 : Materie en materiale ............................................................................................. 15
Onderwerp 01 : Eienskappe van materiale ................................................................................ 15
Onderwerp 02 : Skeiding van mengsels .................................................................................... 17
Onderwerp 03 : Sure, basisse en neutrale stowwe.................................................................... 20
Onderwerp 04 : Die Periodieke Tabel van Elemente ................................................................. 22
Afdeling 03 : Energie en verandering ........................................................................................ 24
Onderwerp 01 : Bronne van energie ......................................................................................... 24
Onderwerp 02 : Potensiële en kinetiese energie ....................................................................... 25
Onderwerp 03 : Hitte-oordrag .................................................................................................... 27
Onderwerp 04 : Isolasie en energiebesparing ........................................................................... 30
Onderwerp 05 : Energie-oordrag aan die omgewing ................................................................. 32
Onderwerp 06 : Die nasionale elektrisiteitsvoorsieningstelsel ................................................... 33
Afdeling 04 : Planeet Aarde en die Ruimte ................................................................................ 35
Onderwerp 01 : Verhouding van die Son tot die Aarde.............................................................. 35
Onderwerp 02 : Verhouding van die Maan tot die Aarde ........................................................... 38
Onderwerp 03 : Historiese ontwikkeling van astronomie ........................................................... 41




Kopiereg © Skool Notas 1

, Afdeling 01 : Lewe en lewende dinge
ONDERWERP 01 : DIE BIOSFEER

Woordelys
Term Definisie
Akwaties Woon in water.
Terrestriële Woon op land.
Verrotte Afgebreekte.
Hipotese ’n Idee of verduideliking wat jy met ’n studie of ondersoek kan toets.
Habitat Die plek waar ’n organisme leef.

Die biosfeer is waar daar lewe is
• Lewende wesens is afhanklik van hulle omgewing vir oorlewing.
• Die biosfeer is die lewende wêreld op Aarde.
• Dit sluit die oppervlak en atmosfeer in.
• Dit bestaan uit die litosfeer (grond en klippe), hidrosfeer (water) en atmosfeer (gasse).

Die biosfeer sluit alle lewende organismes en dooie organiese materiaal in
• Alle plante, diere en mikro-organismes leef in die biosfeer.
• Daar is akwatiese en terrestriële organismes.
• Mikro-organismes kan slegs deur 'n mikroskoop gesien word.
• Dooie plantegroei is deel van die biosfeer en word deur bakterieë afgebreek.
• Sonlig is noodsaaklik vir fotosintese, waar plante ligenergie in kos omset.
• Diere verkry energie (kos) van plante.
• Verdere inligting oor hierdie prosesse sal op hoërskool geleer word.

Daar is baie verskillende soorte lewende dinge
• Daar is baie verskillende soorte lewende dinge in die biosfeer.
• Plante en diere leef in verskillende omgewings.
• Plante bied skuiling vir diere en is 'n veilige plek vir kleintjies.
• Diere help plante met voortplanting en verspreiding deur stuifmeel en sade te vervoer.
• Plante en diere is van mekaar afhanklik vir lewe en groei.
• Elke organisme leef saam met ander organismes.

Sewe lewensprosesse
Voeding (kos)
• Lewende organismes benodig voedingstowwe vir energie.
• Plante verkry minerale soute, water en verrotte organiese materiaal uit die grond.
• Plante gebruik hierdie stowwe en energie van die Son tydens fotosintese om kos te vervaardig.
• Diere voed op plante en soms op ander diere om energie te verkry.
• Wetenskaplikes noem plante "vervaardigers" en diere "verbruikers".




Kopiereg © Skool Notas 2

, Groei
• Ons begin as 'n enkele sel, 'n bevrugte eiersel.
• Ons ontwikkel in 'n organisme wat uit baie selle bestaan.
• Die liggaam van 'n volwasse mens bestaan uit ongeveer 50 triljoen selle.
• Organismes word groter en beskadigde weefsel word vervang.
• Skrape op die vel genees vinnig deur natuurlike herstelprosesse.

Voortplanting
• Lewende organismes plant voort en dra lewe oor aan
hulle kleintjies.
• Bakterieë plant voort deur seldeling.
• By die meeste diere vind geslagtelike voortplanting
plaas.
• Die voortplantingsiklus van mense duur nege maande van bevrugting tot geboorte.

Respirasie (energieproduksie)
• Lewende organismes het energie nodig om te oorleef.
• Die kos wat ons eet, word deur ons spysverteringskanaal verteer.
• Suikermolekules word vrygestel tydens die spysverteringsproses.
• Die vrygestelde energie gaan na al die selle in die liggaam.
• Mitochondria, of "kragstasies", in die selle vrygestel die energie.
• Respirasie stel die energie in die kos vry vir gebruik in die liggaam.

Uitskeiding
• Kosvertering veroorsaak die produksie van afvalmateriale.
• Organismes ontslae hulself van hierdie afvalmateriale deur uitskeiding of ekskresie.

Sensitiwiteit teenoor die omgewing
• Plante in donker plekke ontwikkel lang stingels om na die Son toe te groei.
• Reptiele soos krokodille en akkedisse lê op 'n rots in die Son om hitte te absorbeer.
• Alle organismes is sensitief teenoor die omgewing.

Beweging
• Beweging is belangrik vir organismes om hulleself te beskerm.
• Diere kan wegvlug van gevaar, soos roofdiere.
• Plante kan ook “beweeg” deur na die Son te groei.
• Sonneblomme draai hulle blomme om die Son te volg.
• Venus-vlieëvanger is 'n vleisetende plant wat beweeg om insekte te vang.
• Die blare vou toe wanneer 'n insek dit aanraak, en die plant verteer die insek.

Vereistes vir die volhouding van lewe
• Lewende organismes het behoeftes.
• Organismes benodig energie, gasse, water, grond en gunstige temperature om te oorleef.
• In 'n ekostelsel is nie-lewende faktore teenwoordig.
• Dit sluit sonlig, skaduwee, water, lug, wind, temperatuur en grond in.

Water
• Plante kry water uit die grond.
• Diere kry water deur reën, riviere, damme en in hulle kos.
• Die vogtigheidsvlak van die grond en lug kan wissel.


Kopiereg © Skool Notas 3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller skoolnotas. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R100,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now