100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary GRAAD 7 TEGNOLOGIE R50,00
Add to cart

Summary

Summary GRAAD 7 TEGNOLOGIE

 0 purchase

GRAAD 7 TEGNOLOGIE studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of...

[Show more]

Preview 2 out of 7  pages

  • November 23, 2023
  • 7
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
ansiestudynotes
TEGNOLOGIE
NOVEMBER-
EKSAMEN
2023
GRAAD 7
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eerste na die
antwoorde te kyk.



Sterkte. Juffrou Ansie
Meervoudigekeusevrae
Spanning Word in volt (V) gemeet.
Stroomsterkte Word in ampère (A) gemeet.
Isolator ’n Materiaal wat nie elektriese stroom gelei nie en word gebruik vir
beskerming teen elektrisiteit.
Geleier ’n Materiaal wat die vrye vloei van elektriese stroom toelaat om hitte, lig
of klank te gelei.
Aardlekstroombreker ’n Veiligheidstoestel wat kortsluitings optel.
GS
WS/AC Dit beteken dat die rigting van die stroom in ’n stroombaan gedurig
wissel.
’n Bint ’n Bint is ’n driehoekige vorm wat deel vorm van strukture en wat hulle
versterk.
Spanning laat toeneem Deur meer gloeilampe in ’n seriestroombaan by te voeg, sal jy die
spanning laat toeneem
Bruin of rooi draad Die bruin of rooi draad van ’n muurprop verteenwoordig die lewendige
deel van die prop.
Krukke Krukke bestaan uit 'n arm of ‘n hefboom, wat op ‘n regte hoek aan die as
vasgeheg is en draai om die as.
Katrolle Katrolle is 'n wiel met 'n groef waarin 'n tou oor die wiel in die groef loop.
'n Voltmeter 'n Voltmeter reageer op die potensiaalverskil in 'n elektriese stroombaan.
Konstruksielyne Konstruksielyne is baie dun, lig en aanlopend

, Tekstiele Tekstiele is materiale gemaak van natuurlike of sintetiese vesels. Hierdie
vesels kan op diere gebaseer wees (sy en wol), plantgebaseerd (onder
andere katoen, vlas en hennep), of sinteties



’n Magneet ’n Magneet het twee pole, naamlik ’n noord-pool en suid-pool. Wanneer
twee magnete met verskeie pole na mekaar toe wys, sal hulle mekaar
aantrek.
Tydelike magnete ‘n Tydlike magneet het slegs ‘n magneetveld wanneer ‘n elektriese stroom
daardeur vloei.
‘n Permanente magneet ‘n Permanente magneet het ‘n magneetveld selfs wanneer ‘n elektriese
stroom ontbreek.
Die aarde Die aarde is ’n groot, natuurlike sfeer en bevat ’n magneetveld.
Hongersnood/ Famine Noodvoedsel is voedsel wat aan mense voorsien word wat haweloos is as
gevolg van ’n natuurramp, of vlugtelinge wat uit hulle land gevlug het
Plastiek Plastiek bied die grootste uitdaging wanneer dit by herwinning en
afvalbestuur kom.
Proteïene Proteïene bou liggamsweefsel en bevorder groei en herstel.
Xenofobie Vrees en haat vir vreemdelinge of buitelanders of vir enigiets wat vreemd
of vreemd is.
Noodgeval 'n Onvoorsiene kombinasie van omstandighede of die gevolglike toestand
wat onmiddellike optrede vereis/ 'n dringende behoefte aan hulp of
verligting. 'n noodtoestand.
Ammeter




Sel
Motor




Skakelaar




Weerstand/Resistor

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added