100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 7 GESKIEDENIS R50,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 7 GESKIEDENIS

 0 purchase

Graad 7 GESKIEDENIS studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse o...

[Show more]

Preview 2 out of 8  pages

  • November 23, 2023
  • 8
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



GESKIEDENIS
NOVEMBEREKSAMEN
2023
VRAESTEL 2/2
GRAAD 7


Hierdie notas is saamgestel deur vorige eksamenvraestelle: IMPAQ NOV 2019 – 2021.
Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde, soos verkry in die memorandums.

Sterkte. Juffrou Ansie
Meervoudige keusevrae

’n Ryk ’n Ryk verwys na ’n koninkryk.
Ghana, Mali en Tussen 700 tot 1500 VHJ (v.C.) het hierdie DRIE magtige
Songhai ryke in Wes-Afrika ontwikkel.
Arabiere Hulle het oor die Saharawoestyn handel gedryf en Islam
daarheen versprei.
Sundiata Keita Sundiata Keita s die stigter van die Mali-ryk.
Gekoloniseer Gekoloniseer beteken: om besit te neem van ’n land
Nege grensoorloë Tussen 1795 en 1878 was daar nege grensoorloë tussen
die trekboere en die Xhosas.
Wynbedryf In 1825 was die wynbedryf in die Kaap in ’n depressie
Pandslawe Pandslawe was skuldvereffeningslawe
___________________________________________________________________

, 2


GROOT TREK

Deelnemers aan die GROOT TREK: Nederlandssprekende koloniste.

Redes waarom hierdie mense besluit het om van die Kaapkolonie weg te trek.

↘ Hulle het die binneland getrek want hulle wou hul eie Tuisland skep (wou
onafhanklik wees). NOV2019

↘ Die wynbedryf en die ekonomie het daaronder gely weens die bevryding
van slawe.
↘ Konflik tussen die Nederlanders en die Xhosa oor land en vee
↘ Die boere het die Kaapkolonie van af 1834 in georganiseerde groepe begin
verlaat.
↘ Die groepe het later bekend gestaan as Voortrekkers en die beweging as die
Groot Trek.
↘ Elke groep het ’n leier gehad, soos Louis Trichardt, Piet Retief, Hendrik
Potgieter, Gerrit Maritz en Andries Pretorius.

Die trekboere het met ossewaens getrek.

Anglikaans = Die Christelike kerk het skole, kerke
en regeringsinstansies in die Kaapkolonie onder
Britse beheer hervorm.

Die Trek Boere was gretig om te jag en het die
vryheid van rondbeweeg geniet. Hulle het dit
“trekgees” genoem, wat die 'gees van beweeg' beteken.



______________________________________________________________

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R50,00
  • (0)
Add to cart
Added