Geskiedenis
7th Grade
All 6 results
Sort by
-
Geskiedenis Kwartaal 4 Eksamen
- Summary • 4 pages • 2024
-
- R80,00
- + learn more
Ken minstens drie van die groot projekte waar voor Jan Van Riebeeck verantwoordelik was, Weet hoeveel slawe na die Kaap gebring is. Weet hoe slawe na die Kaap gebring is. Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was. Sleutelwoorde: Ken die 4 Nalatenskappe wat die slawe aan die Kaap nagelaat het en weet ook hoe om elke Nalatenskap te verduidelik. Weet wat William Blee en Lucy Lloyd gedoen het.(Langvraag) Ken 4 verbeteringe wat die Britte in die Kaap aangebring het.(kolletjies op bl 148) Weet wan...
-
Geskiedenis Kwartaal 3 Toetsreeks
- Summary • 3 pages • 2024
-
- R80,00
- + learn more
1.	Weet hoekom die Hollanders hulle aan die Kaap gevestig het. 2.	Weet hoekom die Khoi-Khoi hulle gronde verloor het. 3.	Ken die sleutelwoord Kolonisasie. 4.	Weet waarvoor VOC staan. 1.	Ken minstens vier van die groot projekte wat Jan Van Riebeeck verantwoordelik was voor. 2.	Weet Hoeveel slawe na die Kaap gebring is. 3.	Weet hoe slawe na die kaap gebring is. 1.	Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was.(3) 1.	Ken die paragraaf wat handel oor Slaweweerstand om ‘n langvraag te beantwoord.2....
-
Geskiedenis Kwartaal 2 Eksamen
- Summary • 3 pages • 2024
-
- R80,00
- + learn more
Sleutelwoorde: Ken 4 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste woestyne was om te deurkruis. Weet hoekom Mansa Musa ‘n goeie voorbeeld was van ‘n toegewyde Moslem.(Wat hy alles vir die Moslem gemeenskap gedoen het. Ken al die belangrike punte van (Slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars) Datums is nie nodig nie! Ken die 5 verskillende plantasies waar slawe gewerk het in Amerika.(Slegs die name van die tipe plantasies) Ken die verskil tussen ‘n gekontraktee...
-
Geskiedenis Kwartaal 1 Toetsreeks
- Summary • 4 pages • 2024
-
- R80,00
- + learn more
SLEUTELWOORDE, 5 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste woestyne was om te m die Arabiere die Sahara-woestyn deurkruis hethoe lank die reis was en hoe lank dit gevat het om te voltooi. tenminte 3 items wat die Arabiere veruil het en 3 items wat hulle wou he uit Noord-Afrika. minerale het die mense in Mali ryk gemaak, Wat anders het mense in Mali ryk gemaak?Wie was die beroemste mansa van die Koningkryk van Mali, Abubakari II verdwyn, hoofrede waarom die koningkryk van Mali so mag...
-
Graad 7 GESKIEDENIS
- Summary • 8 pages • 2023
-
- R50,00
- + learn more
Graad 7 GESKIEDENIS studienotas vir Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 IMPAQ vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
Get paid weekly? You can!
-
Geskiedenis Graad 04 opsomming (Oxford Suksesvolle handboek)
- Summary • 18 pages • 2023
-
- R50,00
- + learn more
Ons opsomming vir Graad 04 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Oxford Suksesvolle Graad 04 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na ...
That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia! Discover all about earning on Stuvia