100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis Kwartaal 2 Eksamen R80,00   Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis Kwartaal 2 Eksamen

 8 views  0 purchase

Sleutelwoorde: Ken 4 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste woestyne was om te deurkruis. Weet hoekom Mansa Musa ‘n goeie voorbeeld was van ‘n toegewyde Moslem.(Wat hy alles vir die Moslem gemeenskap gedoen het. Ken al die belangrike punte van (Slawerny in Wes-Afrika voor die ko...

[Show more]

Preview 1 out of 3  pages

  • May 16, 2024
  • 3
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
marlenerohrs
Gr 7 SW GESKIEDENIS LEErWErK

Kwartaal 1 werk:
Sleutelwoorde:
1. Mansa - koning of keiser
2. Dukate - goudmunte, as gled, vir handel gebruik
3. Materieel aardse besittings - het te make met goed wat jy kan
besit
4. Spiritueel geestelike ervarings - het ook te make met godsdiens
5. Pelgrimstog - n religieuse reis na n heilige plek
6. Minaret - n toring op n moskee

Bl 84 : Ken 4 redes hoekom die Sahara-woestyn een van die moeilikste
woestyne was om te deurkruis.
1. Dit was uiters warm gedurende die dag
2. Die nagte was dikwels ysig koud
3. Daar het verskriklike sandstorms gewoed
4. Dit was maklik om te verdwaal, omdat daar geen paaie was nie
5. Die gevaar het bestaan dat hulle wattr kon opraak

BL 88 : Weet hoekom Mansa Musa ‘n goeie voorbeeld was van ‘n
toegewyde Moslem.(Wat hy alles vir die Moslem gemeenskap gedoen het.
1. Hy het godsdiensvryheid toegelaat.
2. Geld geskenk sodat moskees gebou kon word.
3. Hy het goud wegegee.
4. Hy het die islamietiese wette om die armes iets te gee gehoorsaam.

Die stad van Timboektoe : Daar sal begripsvrae in die toets wees oor
hierdie afdeling.

Kwartaal 2 werk:
BL 105 : Ken al die belangrike punte van (Slawerny in Wes-Afrika voor die
koms van Europese handelaars) Datums is nie nodig nie!
1. Slawerny was deel van die daaglikse lewe in die Afrika-samelewing,
lank voor dat Europese handelaars na Afrika toe gegaan het.
2. Die Egiptenare her 3500 jaar gelede slawe gebruik om hulle piramides
te bou.
3. Wes-Afrikaase stamme het gevangenes as slawe gebruik wanneer
hulle oorloe gevoer en strooptogte op mekaar uitegevoer het.
4. Hierdie was een manier om rykdom in Afrika te bekom en slawe het
simbole van rykdom geword.
5. Sommige slawe het as apmtenere en bediendes in koninklike
huishoudings, soos Mansa Musa se pealeis, gedien.
6. Tussen 1235 en 1645 is ongeveer een-derde van Mali se bevolking as
slawe gevange geneem.
7. Die gemeenskap het grond besit en hulle het baie slawe nodig gehad
om die please te bewerk.
8. Party van hierdie slawe was misdadigers of persone wat nie hulle skuld
betaal het nie.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

66579 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
  Buy now