100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geskiedenis Kwartaal 4 Eksamen R80,00
Add to cart

Summary

Summary Geskiedenis Kwartaal 4 Eksamen

 0 purchase

Ken minstens drie van die groot projekte waar voor Jan Van Riebeeck verantwoordelik was, Weet hoeveel slawe na die Kaap gebring is. Weet hoe slawe na die Kaap gebring is. Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was. Sleutelwoorde: Ken die 4 Nalatenskappe wat die slawe aan die Kaap nagelaat het en...

[Show more]

Preview 1 out of 4  pages

  • May 16, 2024
  • 4
  • 2022/2023
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
marlenerohrs
Graad 7 Geskiedenis
Leerwerk
Kwartaal 3 werk:

BL 131.
Ken minstens drie van die groot projekte waar voor Jan Van Riebeeck
verantwoordelik was.
1. Bou van paaie
2. Bou van huise vir werkers en soldate
3. Bou van wagtorings
4. Bou van n Fort

Weet hoeveel slawe na die Kaap gebring is.
1. Ongeveer 60 000 slawe is tussen 1658 en 1807 na die Kaap gebring

Weet hoe slawe na die Kaap gebring is.
1. Die meeste slawe is van VOC-handelsposte in Ooste op VOC-skepe na die Kaap
gebring.

BL 132.
Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was.
1. Indonesië
2. Sri Lanka
3. Indië

Sleutelwoorde:
1. Taverne - n Plek waar matrose kon eet, drink en woon
2. Kaai - n Struktuur wat in die see of ander water uitsteek wat vasmeerplek aan
skepe of bote bied

BL 134 -135:
Ken die 4 Nalatenskappe wat die slawe aan die Kaap nagelaat het en weet ook
hoe om elke Nalatenskap te verduidelik.
1. Ontwikkeling van die Afrikaanse taal
Die woorde van verskillende slawetale het gemeng om bydrae tot Afrikaanse taal
te lewer.
2. Bekendstelling van Islam
Sjeik Yusuf n vername geleerde het 12 imams saam hom Kaap to gebring en
hulle het die verspreiding van Islam onder die slawe aangemoedig.
3. Suksesvolle Ekonomie
Hulle vaardighede as bouers, skrynwerkers, kabinetmakers,skoenmakers en
kuipers (persone wat wynvate maak) het n bydrae tot die groei van die Kaap
gelewer.
4. Kos
Die slawe het tradisionele disse soos samoesas, obotie, kerriegeregte, koeksister
en sosaties aan die Kaap bekendgestel.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64450 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added