100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Madelein Rossouw - Ouma Makkie Roepman R80,00
Add to cart

Summary

Summary Madelein Rossouw - Ouma Makkie Roepman

 31 views  0 purchase

Characteristics of Ouma Makkie in the book Roepman

Preview 1 out of 2  pages

  • Unknown
  • June 9, 2020
  • 2
  • 2018/2019
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (42)
avatar-seller
madeleinrossouw22
OUMA MAKKIE
BYKANS DIE ENIGSTE PERSOON WAT VIR TIMUS LEIDING GEE IN DIE OORGANG NA VOLWASSENHEID.
SY IS ‘N UNIEKE KARAKTER WAT MET HAAR AARDSE GOEDHEID EN WYSHEID ‘N VEILIGE HAWE VIR TIMUS
BIED.
MET HAAR HUMOR, LEWENSLUS EN IRONIE KYK SY NA DIE MENSLIKE SITUASIE EN KOM TELKENS MET ‘N
NUWE LEWENSWAARHEID VORENDAG.
OP TIMUS SE VRAAG AAN HAAR, WAT ONSKULD IS, ANTWOORD SY: “ONSKULD IS IETS WAT ‘N MENS LEER
KEN AS JY DIT KWYT IS.”
HIERDIE VERLIES VAN ONSKULD STAAN SENTRAAL IN DIE ROMAN.
SY TROOS EGTER DIREK HIERNA MET DIE WOORDE: “… ONS KRY DIT EENDAG IN DIE HEMEL TERUG.”
Sy is ’n sterk, opregte vrou wat nie huiwer om stroomop te beweeg en haar opinies te lug nie –
selfs nie as dit beteken dat sy teen die patriarg, Timus se vader, se wil en reëls moet gaan nie.
Timus kon sy hart teenoor haar uitstort omdat hy geweet het dat sy hom sou glo en sy was soms
die tussenganger tussen hom en sy pa om onmin uit die weg te ruim en om Timus se onskuld te
verdedig.
Op bl. 22 red sy hom van ’n pak slae en vir die eerste keer is hy bly dat sy by hulle kom bly het.
Ouma Makkie se rol as vertroueling is nie net tot Timus beperk nie – sy deel ook geheime met sy
susters, byvoorbeeld op bl. 39 vertel Erika haar omtrent haar en Salmon se verhouding en hoe
spesiaal hy vir haar is.
Selfs Mara vra haar hulp op bl. 52 om met hul pa te gaan praat oor sy besluit dat hulle nie op
haar en Rykie se mondigwording mag dans nie.
Haar lewenservaring deel sy graag met die kinders deur gebruik te maak van metafore – sy
gebruik die slangbeeld wat regop staan selfs as die gevaar verby is, en verduidelik dat mans net
so is.
Hulle bly op die verdediging omdat hulle te bang is hul word onkant betrap. Haar raad aan Mara
is om haar pa geleidelik aan die idee gewoond te maak.
Sy pas later hierdie raad op bl. 145 toe en oorreed hul pa op ’n uiters uitgeslape, wyse manier
dat die kinders tog mag “twist” aangesien hyself gesê het “twist” is nie dans nie.
Sy was ook ’n goeie luisteraar. Op bl. 58 sê Timus: “Ouma hoor elke woord wat ’n mens sê. Sy is
nie soos die ander grootmense wat net maak of hulle luister nie.”
Op haar daaglikse wandelinge het Timus haar vergesel en sy kon hom so baie dinge leer wat hy
nie verstaan of geweet het nie.
Op bl. 59 verklaar sy aan hom waarom ant Rosie klippe optel en sy voorspel dat as sy eendag
die sak met klippe neersit, daar vir haar niks meer oor sal wees om voor te lewe nie.
Ook het Timus dit geniet om elke laatmiddag saam met haar op die stoep te sit as sy mense kyk.
Polities was ouma Makkie ’n Sap – sy het geglo in menseregte vir alle volksgroepe en dit aan
Timus se ma oorgedra – ’n kwessie wat tot vele rusies in die huis gelei het aangesien dit ’n
direkte kontras met Timus se pa se politieke oortuiginge gevorm het.
Op bl. 72 noem Timus dat sy vir Boytjie by haar in die bed laat sit en hom vertroetel het.
Sy toon duidelik haar ontevredenheid met haar skoonseun se besluit dat Rykie en Mara nie op
hul mondigwording mag dans nie, deur afwesig te wees tydens die predikant se besoek.
Daarna konfronteer sy die kinders se pa in hul teenwoordigheid en gee haar misnoeë te kenne.
Ook ná die ongewone kinderdiens (bl. 115) huiwer sy nie om teen “Awerjam” op te staan en die
proponent te verdedig nie.
Op bl. 137 verduidelik ouma Makkie aan Timus wat sensuur is en die volgende dag gee Timus
toe aan haar versoek om bos toe te stap totdat sy die see kon sien en hulle by ’n klooster uitkom.
Sy besweer sy vrees vir die nonne deur almal vriendelik te groet en Timus aan hulle bekend te
stel.
Haar onwrikbare geloof in reg en verkeerd sien ons wanneer sy Abram veroordeel oor sy besluit
om Boytjie van Gladys te laat weggaan.
Sy neem sterk standpunt in deur op ’n ongewone tyd op die stoep te gaan sit en vir Bella te wag
omdat sy weet sy gaan troos nodig hê wanneer sy terugkom en uitvind dat Boytjie reeds weg is.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller madeleinrossouw22. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50843 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added