100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Madelein Rossouw - Newe karakters Roepman R80,00
Add to cart

Summary

Summary Madelein Rossouw - Newe karakters Roepman

 0 purchase

this document gives a clear description of all the characters in Roepman

Preview 1 out of 3  pages

  • Unknown
  • June 9, 2020
  • 3
  • 2018/2019
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (42)
avatar-seller
madeleinrossouw22
NEWE KARAKTERS:
 VERVUL ‘N ONDERSTEUNENDE FUNKSIE IN ‘N ROMAN.
 HULLE VUL DIE HOOFKARAKTERS AAN EN IS DIKWELS PLAT KARAKTERS AANGESIEN HUL
OPTREDES VOORSPELBAAR IS EN HUL WEINIG ONTWIKKELING TOON IN DIE VERLOOP VAN DIE
ROMAN.

RUBEN:

 TIMUS SE GROOTSTE TEENSPELER OF ANTAGONIS.
 HY SIMPOLISEER DIE BOSE EN STEEL AS’T WARE TIMUS SE ONSKULD VAN HOM.
 AS OëNSKYNLIKE OUER SEUN WAS HY IN DIE GUNSTIGE POSISIE OM MISBRUIK VAN TIMUS TE
MAAK.
 HY IS JUIS DEUR TIMUS SE OUERS AANGEMOEDIG OM DIE VRIENDSKAP TE BEVORDER EN TYD
SAAM MET TIMUS DEUR TE BRING AANGESIEN HULLE, IRONIES GENOEG, BEKOMMERD WAS OOR
DIE SKADELIKE INVLOED VAN KARAKTERS SOOS HEIN EN ZANE.
 INSTINKTIEF HET TIMUS EGTER AANGEVOEL DAT RUBEN ANDERS WAS.
 UIT GESPREKKE TUSSEN SY MA EN TANNIE HANNIE (RUBEN SE TANNIE) KON HY AFLEI DAT DAAR
IETS IN RUBEN SE VERLEDE GEBEUR HET WAAROOR SY TANNIE HOM BAIE JAMMER GEKRY HET.
 VOLWASSE LESERS EN INGELIGTE JONG LESERS WEET EGTER DAT DAAR VERWYS WORD NA
SEKSUELE MISBRUIK VAN ‘N OUER PERSOON.
 VOORTS IS DAAR VERDERE VOORUITWYSINGS NA RUBEN SE SEKSUELE VOORKEURE WANNEER
DAAR GEMELD WORD DAT HY BAIE LIEF IS VIR JONGER KINDERS EN GRAAG BY DIE WEESHUIS
UITHELP OOR NAWEKE.



MA ADA:

 ADA IS ‘N WARM, LIEFDEVOLLE MOEDER WAT SLEGS DIE BESTE VIR HAAR KINDERS WIL Hê.
 OM DEUR 3 SWANGERSKAPPE VAN TWEELINGE TE KOM EN STEEDS DIE MOED TE Hê VIR NOG ‘N
KIND DAARNA, SPREEK BOEKDELE.
 ENIGE VROULIKE LESER WAT AL SWANGER WAS, SAL BEGRIP Hê VIR DIE MOEILIKE TYD WAT
HIERDIE VROU AGTER DIE RUG HET.
 SY IS ‘N GOEIE VROU VIR HAAR MAN – ONDERDANIG EN GEHOORSAAM EN ONDERSTEUNEND.
 SELFS WANNEER SY NIE MET HOM SAAMSTEM NIE, SAL SY STEEDS HOM ONDERSTEUN EN
VERDEDIG.
 AS MOEDER WEET SY INSTINKTIEF WANNEER IETS EEN VAN HAAR KINDERS PLA, MAAR HAAR
POGINGS OM UIT TE REIK NA HAAR MAN, WORD GEWOONLIK GEïGNOREER OF WORD GESIEN AS
SPOKE OPJAAG.
 HAAR HANDE WAS DUS AFGEKAP OM IN TE GRYP EN ‘N TRAGEDIE TE PROBEER VOORKOM.
 TOE SY DIE VREEMDE KLOKGELUID IN DIE KERK HOOR, WAS DIT OF SY INSTINKTIEF GEWEET
HET DAT DIT ERIKA WAS.
 SY HET OOK BESEF DAT TIMUS ‘N KRISIS BELEEF OMDAT HY AANSIENLIK STILLER AS
GEWOONLIK EN BRAAM LAAT BLYK HET DAT HY OOK NIE MEER STORIES WIL HOOR IN DIE BAD
NIE.
 SY HET TYD GEMAAK OM MET TIMUS DAAROOR TE GESELS, MAAR AANGESIEN HY GEWEET HET
DAT SY HOM NIE SOU GLO NIE, HET HY NIE SY HART TEENOOR HAAR OOPGEMAAK NIE.
 SY WAS WEL REG OOR SY HART WAT STUKKEND WAS OOR ELSIE.
 TOE ABRAM AANKONDIG DAT HY MOONTLIK ‘N VERHOGING GAAN KRY EN DAT HULLE STRANGER
TOE SAL MOET TREK, HET HY AANGENEEM DAT SY BLY SOU WEES OMDAT SY VOORHEEN ALTYD
WOU WEGKOM EN HAAR KINDERS ELDERS WOU GROOTMAAK, MAAR SY WAS NIE OPGEWONDE
NIE, WANT HAAR KINDERS WAS AMPER ALMAL GROOT EN UIT DIE HUIS UIT.
 HAAR DROOM IS DUS TE LAAT VERWESENLIK EN TEVEEL HARTSEER EN PYN HET DIT
VOORAFGEGAAN.
 TIMUS LAAT BLYK DAT SY MA GRAAG DIE KINDERS TERG AS SY DIE KANS KRY EN HY NOEM
HAAR ‘N REGTE PLATJIE, MAAR IN HAAR HUWELIK WORD HIERDIE HUMOR EN LIGHARTIGE KANT
HEELTEMAL ONDERDRUK DEUR HAAR MAN SE ONWRIKBARE GEAARDHEID.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller madeleinrossouw22. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added