100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die Trompet van Triton deur Solet Scheers (Skreeu) R50,00   Add to cart

Summary

Summary Die Trompet van Triton deur Solet Scheers (Skreeu)

2 reviews
 977 views  2 purchases

A summary of the short story Die Trompet van Triton deur Solet Scheers in the Skreeu short story collection. There is a brief summary, an explanation and translation for difficult words and possible comprehension questions and answers.

Preview 1 out of 4  pages

  • No
  • Die trompet van triton - solet scheers
  • October 9, 2020
  • 4
  • 2020/2021
  • Summary
book image

Book Title:

Author(s):

  • Edition:
  • ISBN:
  • Edition:
All documents for this subject (2)

2  reviews

review-writer-avatar

By: gardajem • 6 months ago

review-writer-avatar

By: shana-leevanniekerk • 1 year ago

avatar-seller
MargieStrydom
Kort Verhaal Opsomming – Skreeu
Die Trompet van Triton – Solet Scheers
Opsomming (Summary)

Die storie begin met iemand wat op die strand stap. Die person sê dat hulle hulle pa haat.
Hulle sê dit in so ‘n manier dat die klank van die word ‘haat’ saam met hulle voetstappe ‘n
ritme begin maak. Die persoon luister na die wind en die golwe. Die persoon is ook bewus van
die seemeeue wat bo hulle kop vlieg. In die persoon se kop maak hulle seemusiek.
Skielik hoor die persoon ‘n droefgeestige deuntjie wat hulle verskriklik hartseer maak. Die
persoon gaan sit en huil op die strand. Die persoon sê dat hulle sommer oor alles huil. Skielik
praat ‘n ou man met die persoon. Hy vertel die persoon dat hulle te mooi is om so te huil. Hier
vind ons uit dat die hoofkarakter ‘n meisie is. Die ou man het ‘n snaakse Engelse aksent. Hy
sit langs haar op die sand. Sy vertel vir die ou man dat sy huil omdat sy die musiek gehoor het.
Die ou man vra om verskoning. Hy het die liedjie gespeel om vir die see dankie te sê vir die
trompet wat die see vir hom gegee het.
Hy vertel vir haar oor die Trompet van Triton – Charonia tritonis en wys vir haar ‘n seeskulp
met ‘n bruin horing en ‘n donkerpienk lyf wat ‘n mens soos ‘n trompet kan blaas. Sy onthou
dit van The Little Mermaid van Hans Christiaan Andersen se verhaal. Die skulp word blykbaar
geblaas om die golwe tot rus te bring. Die skulp was die begin van ‘n trompet. Later het mense
die skulp met klei en hout nagemaak. Uiteindelik het die Egiptenare trompette van metaal
begin maak.
Die ou man wil weet of sy ‘n instrument speel. Sy sê nee end at sy musiek haat. Sy vertel vir
hom dat haar pa ‘n dirigent is en dat hy baie reis en sy hom nooit sien nie. Sy vertel ook dat
wanneer sy haar pa sien, bring hy haar na plekke waar hy ‘n musiekskool aanbied op ‘n verlate
eiland. Die ou man prober vir haar leer hoe om ‘n trompet te blaas. Sy kry dit reg om ‘n noot
te blaas. Die ou man sê dat sy ‘n natuurlike talent het en dat sy dit moet oorweeg om dit te
leer speel. Die ou man gaan weg om te gaan werk.
Die meisie en haar pa eet saam middagete. Hy vra haar oor haar dag. Sy sê dat dit vervelig
(boring) is. Haar pa vertel haar dat ‘n klassieke trompetmeester ‘n Hongaarse volksmusiekstuk
in die Gaiety Teater wil speel. Hy het gevra dat haar pa die orkes moet dirigeer. Die meisie
raak baie kwaad en skree dat sy musiek haat en dat sy nie na die konsert toe wil gaan nie. Sy
sê dat haar pa haar en haaar ma gelos het vir musiek en dat hy nie in goed wat vir haar
belangrik is, belangstel nie. Sy loop uit die eetsaal uit.
Die meisie word deur ‘n geklop aan haar kamerdeur wakker gemaak. Die ou man het vir haar
‘n brief en ‘n geskenk by die ingang gelos. Hy sê dat hy hoop om haar by die teater te sien. Sy
gaan na haar pa se kamer toe en vertel hom dat sy saam na die vertoning wil gaan. Sy vra vir
hom of hy musiek liewer as vir haar en haar ma het. Hy sê dat hy haar meer as eningeiets lief
het. Hulle gaan seweuur saam na die vertoning toe. Die ou man van die strand is op die
verhoog en hy speel ‘n fantastiese lied. Toe hy klaar is kry hy ‘n dawerende applous en vertel



1

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller MargieStrydom. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

74534 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (2)
  Buy now