Eksamen - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Eksamen? On this page you'll find 499 study documents about Eksamen.
Page 2 out of 499 results
Sort by

-
Graad 11 Rekeningkunde (REK) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 27 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R55,00
- 6x sold
- + learn more
Graad 11 Rekeningkunde Junie Vraestel 2 en Memo 2024 
Groot Totaal: 150 punte, Tyd: 150 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
Vraag 1: Bankversoening (55 punte) 
Vraag 2: Bateverkope (50 punte) 
Vraag 3: Krediteureversoening (45 punte) 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI

-
Die WOLK - Volledige ontleding deur @ Juffou Ansie. Temas, plot, karaketrs en uitwerkte opstelvrae uit eksamen vraestelle
- Summary • 29 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R122,73
- 1x sold
- + learn more
ALLES WAT JY NODIG HET. Die notas is kleurvol en maklik verstaanbaar, perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde. Die notas is saamgestel deur ou eksamens en toetse, om seker te maak dat die belangrikste konsepte en inligting gedek is. 
INHOUD 
Tyd 
Ruimte 
Verteller 
Plot 
Temas 
Karakters 
Kontekstuele vrae 
Opstelvrae: 
1. Die wolke van “Wolk”. 
2. Rufus se pa besluit om saam met sy gesin te immigreer. 
3. Drie ruimtes word gebruik om die storie te vertel en hierdie ruimtes ond...

-
Graad 12_Geskiedenis Opsommings
- Summary • 85 pages • 2025
-
notedx19
-
- R225,00
- 3x sold
- + learn more
Met ons Graad 12 Geskiedenis Opsommings is jy nie net gereed nie, jy gaan HEERS! Gaan staan as ‘n geskiedenis-legend in jou eksamen – jy het al die slimste truuks en beste wenke net hier! 
 
 Waarom jy dit nodig het: 
 
 Tyd vir 'n gekompakte opsomming: Of jy nou op soek is na ‘n vinnige herhaling of ‘n ingeligte brein-break, ons opsommings het alles in een cool pakket! 
 Funky en Kleurvol: Nie daai "dry" opsommings nie! Dit’s vol styl, kleur en alles wat jy nodig het om die ...

-
Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R60,00
- 6x sold
- + learn more
Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vrarstel 2: 
Totaal: 70 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A: Gedigte [35 punte] 
Afdeling B: Kortverhale [35 punte] 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
ZIT LOD

-
KLEURBLIND Carina Stander, --Opgesom in Afr en Eng deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!
- Summary • 4 pages • 2025
- Available in package deal
-
ansiestudynotes
-
- R56,33
- 2x sold
- + learn more
Kleurblind--Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligting word gedek. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Gedigsbespreking per lyn en strofe. Gebasseer op vorige eksamen en toetsvrae! 
Boodskap: 
Die digter vra dat mense nie ander op grond van uiterlike eienskappe moet beoordeel nie. Kleur en verskille moet nie as iets negatiefs gesien word nie, maar eerder as iets wat ons menslikheid verryk. 
Mes...

-
Graad 8 Ekonomie en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R65,00
- 13x sold
- + learn more
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Junie Vraestel 2 en Memo 2024 
Groot Totaal: 50 punte, Tyd: 60 min. 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
 
Rekeningkundige terme en definisies 
Kontant Ontvangstejoernaal 
Rekeningkundige Vergelykings 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
DAN SMI

-
‘n Gedetaileerde gedig analise deur @ Juffrou Ansie vir ”Gebuigde Poskaart” , ‘n gedig van Rene Bohnen. Kompak en kleurvol gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!
- Summary • 9 pages • 2025
-
ansiestudynotes
-
- R57,33
- 1x sold
- + learn more
‘n Gedetaileerde gedig analise deur @ Juffrou Ansie vir ”Gebuigde Poskaart” , ‘n gedig van Rene Bohnen. Kompak en kleurvol gebasseer op vorige eksamen en toets vrae! Poskaart ( vervolg ). Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Gedigbespreking per lyn en strofe. Opstevraag: 
. In "gebuigde poskaarte" gebruik die digter 'n reeks visuele beelde om Parys te beskryf. Bespreek die...

-
By die robot in Eerstelaan deur Marita van Aswegen--Opgesom deur @ Juffrou Ansie . Kompak en kleurvol,gebasseer op vorige eksamen en toets vrae!!
- Summary • 8 pages • 2025
- Available in package deal
-
ansiestudynotes
-
- R56,33
- 1x sold
- + learn more
By die robot in Eerstelaan-Titel 
Gebeure by ʼn spesifieke robot/verkeerslig word beskryf (Eerstelaan), alhoewel dit egter ook by ander plekke kan gebeur. 
Letterlik = Die blinde man staan by ʼn verkeerslig. 
Figuurlik = Die man by die robot tree op/reageer soos ʼn robot/masjien wat nie beheer oor homself het nie. 
Hy word deur ander gemanipuleer/hy word gedwing om te bedel. 
Kleurvol en kompakte ontleding. Perfek vir die leerders wat sukkel met letterkunde.Die belangrikste konsepte en inligtin...

-
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R60,00
- 4x sold
- + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: 
Totaal: 150 
 
 
Inhoud: 
 
Vraag 1: DNS | Meiose | Voortplantingstratigiee | Menslike voortplanting 
Vraag 2: RNS | DNS - Profieling, Proteiensintese | Meiose 
Vraag 3: Voortplantingstratigiee - Amniotiese eier | Menslike voortplanting | Menstruasie | Genetika 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie 
 
NIZ MYN

-
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
-
SummariesSA
-
- R55,00
- 5x sold
- + learn more
Graad 8 Wiskunde Vraestel Junie 2024 
Groot Totaal: 80 punte 
 
Hierdie vraestel dek die volgede werk: 
Heelgetalle | Breuke | Desimale | Eksponente | Patrone | Funksies en Verwantskappe | Algebraïese Uitdrukkings 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
CHR SMI

How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia