Eksamen - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Eksamen? On this page you'll find 579 study documents about Eksamen.

Page 4 out of 579 results

Sort by

Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders
  • Lewenswetenskappe Eksamen Notas vir Graad 12 Leerders

  • Summary • 34 pages • 2023
  • Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Lewenswetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hierdie vak wil uitblink. Die dokument dek alle belangrike aspekte van Lewenswetenskappe, insluitend die teorie, beginsels en praktiese toepassings ...
    (1)
  • R180,00
  • 13x sold
  • + learn more
Graad 10_Landbouwetenskappe Opsommings
  • Graad 10_Landbouwetenskappe Opsommings

  • Summary • 69 pages • 2024
  • Maak gereed om jou Graad 10 Landbouwetenskappe-eksamen te slaag met ons omvattende Notastel. Hierdie kleurvolle en visueel aantreklike studiegids is gevul met al die belangrike notas wat jy nodig het vir eksamenvoorbereiding en vinnige hersiening. Die goed georganiseerde inhoud sal jou help om sleutelkonsepte te begryp en komplekse onderwerpe met gemak te verstaan. Of jy nou vir 'n toets studeer of net 'n vinnige hersiening nodig het, ons Notastel is die perfekte hulpmiddel om jou leerreis te ...
    (1)
  • R180,00
  • 3x sold
  • + learn more
Master strafrecht - Internationaal strafrecht (boeksamenvatting) Master strafrecht - Internationaal strafrecht (boeksamenvatting)
  • Master strafrecht - Internationaal strafrecht (boeksamenvatting)

  • Summary • 161 pages • 2023
  • Available in package deal
  • De samenvatting van het handboek internationaal strafrecht in het jaar 2022/2023. Ik heb het vak behaald met een 8,5.
    (0)
  • R126,84
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 9 pages • 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: Totaal: 100 Die vraestel dek die volgende werk: Periodieke Tabel Name & formules van verbindings Chemiese Reaksies Reaksies met Suurstof Sure & Basisse Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. THE SMI
    (3)
  • R55,00
  • 7x sold
  • + learn more
Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 22 pages • 2024
  • Graad 10 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: Totaal: 150 Inhoud: Vraag 1:  Selle - Die basiese struktuur van selle | Biosfeer tot ekosisteme Vraag 2:  Geskiedenis van lewe op aarde | Selle: Die basiese struktuur van selle - mikroskope | Chemie vir lewe Vraag 3:  Biodiversiteit en klassifikasie | Biosfeer tot ekosisteme Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie ...
    (0)
  • R55,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 8 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
  • Graad 8 Wiskunde Vraestel Junie 2024 Groot Totaal: 80 punte Hierdie vraestel dek die volgede werk: Heelgetalle | Breuke | Desimale | Eksponente | Patrone | Funksies en Verwantskappe | Algebraïese Uitdrukkings Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (1)
  • R55,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) Junie Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 12 Lewenswetenskappe Junie Vraestel: Totaal: 150 Inhoud: Vraag 1:  DNS | Meiose | Voortplantingstratigiee | Menslike voortplanting Vraag 2:  RNS | DNS - Profieling, Proteiensintese | Meiose Vraag 3:  Voortplantingstratigiee - Amniotiese eier | Menslike voortplanting | Menstruasie | Genetika Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie NIZ MYN
    (1)
  • R60,00
  • 3x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 23 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 15 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (20 punte, 30 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (80 punte, 45 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen ge...
    (0)
  • R55,00
  • 7x sold
  • + learn more
Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 10 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Vraag 1:  Verskeie onderwerple (20 punte) Vraag 2:  Entrepreneuriese eienskappe (20 punte) Vraag 3:  Sosiale verantwoordelikheid (20 punte) Vraag 4:  Vorme van eienaarskap (20 punte) Vraag 5:  Vorme van eienaarskap (40 punte) Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf wor...
    (1)
  • R50,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid (WISK GEL) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 14 pages • 2024
  • Graad 11 Wiskunde Geletterdheid Junie Vraestel 1: Totaal:  100. Inhoud: Data hantering | Tariewe | Finansies | Persentasie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. CHR SMI
    (1)
  • R50,00
  • 4x sold
  • + learn more