Vraestelle - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Vraestelle? On this page you'll find 61 study documents about Vraestelle.

Page 2 out of 61 results

Sort by

EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2
  • EBW Graad 8 - Kwartaal 1 & 2

  • Summary • 44 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Visuele PowerPoint dokumente wat kwartaal 1 en 2 se werk vir vraestel 2 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Ekonomie. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
    (0)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
EBW Graad 8 - Kwartaal 3 & 4
  • EBW Graad 8 - Kwartaal 3 & 4

  • Summary • 50 pages • 2024
  • Available in package deal
  • Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 3 & 4 se werk vir EBW graad 8 behandel. - Markte - Vorme van eienaarskap - Volhoubaarheid - Vlakke van bestuur Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.
    (0)
  • R180,00
  • 1x sold
  • + learn more
rtt prakties notas
  • rtt prakties notas

  • Summary • 10 pages • 2022
  • Vir my matriek eind eksamen in 2022 het ek met 'n 80% geslaag. Ek het diep 80% gekry vir elke praktiese toets asook eksamens. September eksamen het ek 'n 86% bereik met prakties. Hierdie notas is 'n basiese samevatting van al die jare se leerwerk. Dit is noodsaaklik om tog deur jou handboek te gaan, indien ek enige iets gemis het. My notas bevat opsommings asook notas van excel, word, access en HTML. Hierdie notas is slegs die basiese goed wat ek self as leerder moes onthou. Onthou om soveel as ...
    (2)
  • R80,00
  • 20x sold
  • + learn more
Krismis van map jacobs notas
  • Krismis van map jacobs notas

  • Summary • 16 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Notas van Krismis van map jacobs Alles was behandel of in die boek of in my matriek klas. Notas behandel redelik alles van die boek maar jy sal die boek moet vooraf klaar gelees het asook sal jy vrae moet behandel uit ou vraestelle. ‘n Ou vraestel is ook saam aan geheg by die notas
    (0)
  • R100,00
  • 1x sold
  • + learn more
Summary EBW Rekeningkunde Vraestelboek (Graad 9)
  • Summary EBW Rekeningkunde Vraestelboek (Graad 9)

  • Summary • 88 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 EBW:Rekeningkunde saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
    (0)
  • R155,00
  • 5x sold
  • + learn more
Gr 11 Toerisme Nov 2024
  • Gr 11 Toerisme Nov 2024

  • Summary • 51 pages • 2024
  • Gr 11 Toerisme Nov 2024 Hierdie notas is saamgestel uit vorige eksamen vraestelle SACAI JUNIE 2022, 2021 & 2020. SACAI November 2019, 2020 & 2021. EC/NOVEMBER 2022 & EC/NOVEMBER 2020 Inhoud: KAARTWERK, TOERBEPLANNING EN BUITELANDSE VALUTA TOERISME AANTREKKINGS, KULTURELE EN ERFENIS TOERISME, BEMARKING TOERISME SEKTORE, VOLHOUBARE EN VERANTWOORDELIKE TOERISME BINNELANDSE, STREEKS EN INTERNASIONALE TOERISME, KOMMUNIKASIE EN KLIËNTESORG
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
NW (Graad 9) Saamgestelde Vraestelboek
  • NW (Graad 9) Saamgestelde Vraestelboek

  • Summary • 94 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 NW saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
    (1)
  • R155,00
  • 3x sold
  • + learn more
Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024
  • Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024

  • Summary • 31 pages • 2024
  • Gr 10 Verbruikers Studies Nov 2024 Hierdie notas is saamgestel deur gebruik te maak van die volgende vraestelle van: @IMPAQ NOV 2019 – 2022. INHOUD van termyn 3: 1. Klerekeuse 2. Aangepaste klere vir mense met gestremdhede 3. Tekstiele 4. Entrepreneurskap en beplanning vir kleinskaalse produksie INHOUD van November notas: 1. Die Verbruiker 2. Voedsel en voeding 3. Vesel en tekstielstowwe 4. Kleding 5. Entrepreneurskap 6. Behuising en interieur
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10 TAAK 2:  KWARTAAL 1 TOETS
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10 TAAK 2: KWARTAAL 1 TOETS

  • Summary • 25 pages • 2024
  • Vorige vraestelle gebruik: Toets 2023 Kwartaal 1 G10 ~ Besigheidstudies © Impaq Taak 2023 Kwartaal 1 G10 ~ Besigheidstudies© Impaq Toets 2020 Kwartaal 1 G10 ~ Besigheidstudies© Impaq Toets 2022 Kwartaal 1 G10 ~ Besigheidstudies© Impaq
    (0)
  • R150,00
  • + learn more
EBW: Ekonomie (Graad  9) Saamgestelde Vraestelboek
  • EBW: Ekonomie (Graad 9) Saamgestelde Vraestelboek

  • Summary • 51 pages • 2022
  • Hierdie gewilde Dedicated Online Tutoring Graad 9 EBW:Ekonomie saamgestelde vraestelboek in PDF-formaat sluit verskeidenheid vraestelle en oefeninge in wat dien as uitstekende hersiening en eksamenvoorbereiding. Spesiale dank aan WCED-bronne.
    (1)
  • R150,00
  • 2x sold
  • + learn more