Nss - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Nss? On this page you'll find 32 study documents about Nss.
Page 3 out of 32 results
Sort by

-
Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Terme
- Summary • 22 pages • 2023
- Available in package deal
-
Wilandré
-
- R50,00
- + learn more
Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe terme volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. 
 
Belangrike terme wat in vorige vraestelle gevra is, is gemerk met n aanduiding vanuit watter vraestel die term gevra is en die presiese beskrywing wat gegee is vir die term in die vraestel.

-
Landbouwetenskappe Eksamen Vrae en Antwoorde volgens onderwerp vir Graad 12 Leerders
- Package deal • 2 items • 2023
-
verwilderd2022
-
- R175,00
- + learn more
Hierdie opsomming dokument is ‘n omvattende gids vir die vak Landbouwetenskappe Graad 12, wat spesifiek ontwerp is om te voldoen aan die vereistes van die Suid-Afrikaanse Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) en die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Eksamenriglyne. Hierdie dokument is gemik op studente, onderwysers en ouers wat in hi

-
Graad 12 Lewenswetenskappe V1 Definisies
- Summary • 4 pages • 2023
- Available in package deal
-
Wilandré
-
- R50,00
- + learn more
Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe definisies volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. 
 
Definisies is gemerk volgens die bron waaruit die beskrywing gekonstrueer is, naamlik die lewenswetenskappe eksamenriglyne en vorige vraestelle se nasienriglyne.

-
Graad 12 Lewenswetenskappe V2 Definisies
- Summary • 4 pages • 2023
- Available in package deal
-
Wilandré
-
- R50,00
- + learn more
Beskrywings van alle relevante graad 12 lewenswetenskappe definisies volgens die KABV kurrikulum in die presiese bewoording wat van jou verwag sal word in die NSS-eindeksamen. 
 
Definisies is gemerk volgens die bron waaruit die beskrywing gekonstrueer is, naamlik die lewenswetenskappe eksamenriglyne en vorige vraestelle se nasienriglyne.

-
Opsomming van alle IT teorie graad 10 tot 12
- Summary • 43 pages • 2021
-
danielleswanepoel
-
- R255,00
- 30x sold
- + learn more
Hierdie dokument bevat al die nodige inligting vanaf graad 10 tot 12 NSS vir Inligtingstegnologie. Hierdie opsommings is deur 2 leerders wat keer op keer op die merietelys vir die graad en die vak, IT, beland. Dit is baie volledige en 'n totale vervanging van ander opsommings en die handboek self. Netjies versier met kleure, prente, grappies en tekeninge om die werk effektief te kan verstaan.

-
Matriek Wiskunde Studiebundel saamgestel deur WiskundeMetMargie
- Exam (elaborations) • 373 pages • 2022
-
margiestr
-
- R119,00
- 3x sold
- + learn more
In hierdie dokument het ek ou matriek wiskunde vraestelle uitgewerk en videos daarvan gemaak. Ek verduidelik die denkprosesse agter elke vraag en wys vir jou wat belangrik is en waar jy jou punte vir elke vraag sal kry. Daar is ook studiewenke, ou vrasetelle, hulle antwoordboeke en hulle memorandums. Ek het ook van my wenke vir tydens die eksamen ingesit. 
 
Die is 'n digitale doument met links na videos vir elke vraag in die ou vraestelle. Die vraestelle, memorandums en antwoordboeke is ou vra...

-
Lewenswetenskappe gr12- Senuweestelsel
- Summary • 15 pages • 2023
- Available in package deal
-
lilianheyl
-
- R173,00
- + learn more
Die senuweestelsel (reaksie op die omgewing hoofstuk) in volle detail opgesom. Deur departementele handboek (& Beeldskool notas) opgesom vir beste resultate in die NSS Eindeksamen

-
Menslike voortplanting, Lewenswetenskappe gr12
- Summary • 11 pages • 2023
- Available in package deal
-
lilianheyl
-
- R163,00
- + learn more
Die hoofstuk wat handel oor Menslike voortplanting, volledig en kleurvol opgesom. Uit departementele handboek uit opgesom (Gauteng). Dit dien as voorbereiding vir Eindeksamen (NSS)

-
DSC1630 ASSIGNMENT 3 SEMESTER 1 SOLUTIONSS 2022
- Other • 6 pages • 2022
- Available in package deal
-
Anikapretorious
-
- R81,00
- + learn more
DSC1630 ASSIGNMENT 3 SEMESTER 1 SOLUTIONSS 2022

-
Lo opsommings
- Summary • 9 pages • 2022
-
ninakotz3
-
- R175,00
- + learn more
Die opsommings is opgesom in Afrikaans van bl. 36 tot bl. 112, geen van die fiesiese aktiwiteite is opgesom nie en die opsommings is punts gewys. Opgesom uit Via Afrika Lewensoriëntering se graad 9 leerderboek

How did he do that? By selling his study notes on Stuvia. Try it yourself! Discover all about earning on Stuvia