Graad 9 - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 9? On this page you'll find 188 study documents about Graad 9.

Page 4 out of 188 results

Sort by

Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 3 (Via Afrika)
  • Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 3 (Via Afrika)

  • Summary • 23 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die Opsommings vir Tegnologie Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 3:  Elektriese/elektroniese stelsels Eenheid 1:  Elektriese stelsels en beheer: ondersoekvaardig-   hede Eenheid 2:  Elektriese stelsels en beheer: resistorkleurkodes Eenheid 3:  Elektroniese stelsels en beheer: skakelaars, diodes    en LED’s Eenheid 4:  Elektroniese stelsels en beheer: transistors en  sensors Eenheid 5:  Elektr...
  • SummariesSA
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)
  • Graad 9 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)

  • Summary • 21 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die Opsommings vir Tegnologie Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Onderwerp 4:  Verwerking Eenheid 1:  Verwerking: preservering van metale Eenheid 2:  Verwerking: inheemse tegnologie – voedselpreservering Eenheid 3:  Verwerking: ondersoekvaardighede - plastiek Eenheid 4:  Verwerking: ondersoekvaardighede - gevallestudies Mini - PAT
  • SummariesSA
    (0)
  • R120,00
  • + learn more
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 32 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Rekeningkunde) November Vraestel 1 en Memo 2024 Groot Totaal: 100 punte, Tyd:  120 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: Basiese rekeningkundige konsepte Kontantontvangsjoernaal (handelsonderneming) Kontantbetalingsjoernaal (handelsonderneming) Krediteurejoernaal Debiteurejoernaal Debiteure Grootboek Algemene Grootboek Rekeningkundige vergelyking Proefbalans Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie ...
  • SummariesSA
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 18 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie) November Vraestel 2 en Memo 2024 Groot Totaal: 80 punte, Tyd:  90 min. Hierdie vraestel dek die volgende werk: Vraag 1:  Meervoudige keuse vrae Vraag 2:  Pas kolom B by kolom A Vraag 3:  Pas ietems Vraag 4:  Vakbonde Vraag 5:  Besigheidsfunksies Vraag 6:  Sektore van die ekonomie Vraag 7:  Prysteorie Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf...
  • SummariesSA
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 19 pages • 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) September Vraestel en Memo: Totaal: 70 Die vraestel dek die volgende werk: Magnetisme – Teken van magnete Elektrostatiese kragte Gravitasiekragte Kragte Berekeninge – F=mg Ohm se wet Serie- en parallelle stroombane – Teken stroombane Berekeninge van hoeveel krag kos. Alle nuwe woorde uit bogenoemde onderwerpe Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir di...
  • SummariesSA
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie) September Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie) September Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 20 pages • 2024
  • Graad 9 SW (Geografie) September Vraestel en Memo 2024 Groot Totaal: 60 punte Hierdie vraestel dek die volgende werk: Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu: Die Berlyn-konferensie van 1884 Kaart van Afrika wat verskillende koloniserende lande toon Oorsake van kolonisasie Patroon van kolonisasie: Watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer Waarom Europese magte Afrika so vinnig gekoloniseer het Gevolge van kolonisasie Die Asante en hul vroeë kontak met Europ...
  • SummariesSA
    (0)
  • R50,00
  • + learn more
Graad 9 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie + Rek) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)
  • Graad 9 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Ekonomie + Rek) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)

  • Summary • 27 pages • 2024
  • Graad 9 EBW (Ekonomie+Rek) Opsommings Kwartaal 3 (Via Afrika): Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. Inhoud: Die Ekonomie Onderwerp 1:  Die ekonomie: Vakbonde Onderwerp 4:  Entrepreneurskap: Funksies van ‘n sakeonderneming Finansiele geletterdheid Onderwerp 2:  Finansiële geletterdheid: Krediettransaksies - debiteure Onderwerp 3:  Finansiële geletterdh...
  • SummariesSA
    (0)
  • R177,61
  • + learn more
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings
  • Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 3 (Via Afrika) Opsommings

  • Summary • 25 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Geografie:  Oppervlakkragte wat die aarde vorm: Eenheid 1:  Verwering. Eenheid 2:  Erosie en afsetting. Eenheid 3:  Die impak van mense op gronderosie. Geskiedenis:  Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1948 en 1950's: Eenheid 1:  Die Universele Verklaring van Menseregte ná die Tweede Wêreldoorlog. Eenheid 2:  Definisie van...
  • SummariesSA
    (0)
  • R177,61
  • + learn more
Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
  • Graad 9 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings

  • Summary • 21 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 9, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. Geografie:  Hulpbrongebruik en volhoubaarheid: Eenheid 1:  Gebruik van hulpbronne. Eenheid 2:  Volhoubare gebruik van hulpbronne. Eenheid 3:  Voedselhulpbronne. Geskiedenis:  Keerpunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis: 1960, 1976 en 1990: Eenheid 1:  1960: Die Sharpeville-slagting en die Langa-optog. Eenheid 2:  1976: Die Soweto-opstan...
  • SummariesSA
    (0)
  • R177,61
  • + learn more