Besigheidstudies graad 12 Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Besigheidstudies graad 12? On this page you'll find 48 study documents about Besigheidstudies graad 12.

All 48 results

Sort by

Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek) Popular
  • Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Departement van Basiese Onderwys handboek)

  • Summary • 109 pages • 2023
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Departement van Basiese Onderwys Graad 12 handboek. Elke hoofstuk word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op s...
    (1)
  • R170,00
  • 9x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Consumo)
  • Besigheidstudies Graad 12 opsomming (Consumo)

  • Summary • 44 pages • 2024
  • Ons opsomming vir Graad 12 is 'n gestruktureerde en visueel aantreklike bron wat ontwikkel is deur die gebruik van die Consumo handboek. Elke paragraaf word gekenmerk deur 'n unieke kleur, wat die leeservaring verbeter en die inhoud maklik identifiseerbaar maak. Ons het ook 'n handige woordelys ingesluit, waar moontlik, om die begrip van sleutelbegrippe te vergemaklik. Die opsomming dek Kwartaal 01-04 se werk en is 'n alomvattende studiegids vir leerders wat op soek is na 'n volledige begrip van...
    (0)
  • R170,00
  • 1x sold
  • + learn more
Besigheidstudies Graad 12 Notabundel 2023
  • Besigheidstudies Graad 12 Notabundel 2023

  • Summary • 124 pages • 2023
  • Besigheidstudies graad 12 Notabundel wat die hele jaar se inhoud insluit. Eksamenriglyne dokument is in die notabundel gekombineer, Belangrike definisies per onderwerp is ook ingesluit. Baie eenvoudige uitleg om die leerproses vir leerders makliker te maak.
    (1)
  • R200,00
  • 5x sold
  • + learn more
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER  EKSAMEN VRAESTEL 1
  • BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 12 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2021, DBE/November 2022 & DBE/November 2021. Vir die beste resultate in die eindeksamen, koop ook BS V1 Rekordeksamen Notas. Afdeling A: Kort vrae Afdeling B: Besigheidsomgewing 1. Invloede op besigheidsomgewings 2. Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings 3. Besigheidsektore Afdeling C: Besigheidsbedrywighede 1. Gehaltebestuur 2. Menslike hulpbronfunksie Afdeling D: Langvrae
    (0)
  • R112,00
  • 1x sold
  • + learn more
Besigheidstudies graad 12, volledige opsommings.
  • Besigheidstudies graad 12, volledige opsommings.

  • Summary • 43 pages • 2023
  • Die opsommings is gemaak deur gebruik te maak van Via Afrika besigheids boek en OMS Bloemfontein klas notas.
    (1)
  • R199,00
  • 5x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 2 en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Bestuur en Leierskap Belegging:  Sekuriteite Belegging:  Versekering Professionaliteit en etiek Kreatiewe denke en probleemoplossing Spanprestasie en konflikvestuur Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (1)
  • R50,00
  • 2x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1
  • Graad 12 Besigheidstudies Opsommings - Vraestel 1

  • Summary • 27 pages • 2023
  • Graad 12 Besigheidstudies Vraestel 1 opsommings. Opsommings is gemaak volgens 2021 se eksamenriglyne. Hoofstukke wat ingesluit is: Besigheidstrategiee, Sakesektore en omgewings, Impak van wetgewing op besighede, Gehalte van prestasie, Menslike Hulpbronnefunksie.
    (1)
  • R150,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 30 pages • 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Junie Vraestel 1 en Memo: Totaal:  150 punte, Tyd:  120 min. Inhoud: Wetgewing | Menslike Hulpbronfunksie | Besigheidstrategieë | Besigheidsektore | Gehalte prestasie Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. DAN SMI
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 12 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo - 2024

  • Exam (elaborations) • 24 pages • 2024
  • Graad 12 Besigheidstudies (BS) Maart Vraestel en Memo: Totaal:  100 punte, Tyd:  90 min. Inhoud: Afdeling A: Kortvrae - Verpligte (20 punte, 10 min). Afdeling B:  DRIE direkte/indirekte tiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige TWEE (40 punte, 40 min). Afdeling C:  TWEE opsteltiepe vrae - Keuse:  Beantwoord enige EEN (40 punte, 40 min). Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen gesk...
    (0)
  • R50,00
  • 1x sold
  • + learn more