Endokriene stelsel - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Endokriene stelsel? On this page you'll find 17 study documents about Endokriene stelsel.
All 17 results
Sort by
-
Endokriene Stelsel - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings
- Summary • 6 pages • 2023
-
- R90,00
- 1x sold
- + learn more
Die opsomming bevat alles wat jy hoef te weet oor die endokriene stelsel. Met hierdie opsomming het ek 95% en hoër nog elke keer vir LW gekry. Die sketse is mooi en in diepte, definitief vir iemand wat visueel leer.
-
Gr. 12 Bio Endokriene stelsel en Hormone opsomming
- Summary • 16 pages • 2024
-
- R179,00
- + learn more
Gr. 12 Lewenswetenskappe Opsommings oor Endokriene stelsel,Homeostase en Hormone. Sketse, aantekeninge en stap vir stap om vrae te antwoord volgens eind-eksamen nasienriglyn. Super NB vir eksamen en toetse!!!
-
Kwartaal 2 Lewenswetenskappe Opsomming
- Summary • 36 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R90,00
- 2x sold
- + learn more
Hierdie opsomming bestaan uit: Die menslike senuweestelsel, Die menslike endokriene stelsel, Homeostase, en die Reaksie op die omgewing in plante. Hierdie opsomming is goedgekeur vir IEB en CAPS curriculum. Dit bevat al die inligting wat jy moet weet om daardie A+ te kry!
-
Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord & Finaal 2024 V1
- Summary • 54 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R120,00
- + learn more
Gr 12 Lewenswetenskappe Rekord 7 Finaal 2024 V1 
 
. SACAI SEP 2019 – 2021 
& NOV 2019 – 2021 & NCC 2020 & 2022. NSS 
DBE/November 2023. 
 
ONDERWERPE: 
Meervoudige keuse vrae bl. 2 
1. Meiose bl. 5 
2. Reproduktiewe strategieë by gewerwelde diere bl. 7 
3. Menslike voortplanting bl. 16 
4. Menslike reaksies op die omgewing bl. 22 
5. Die menslike endokriene stelsel en homeostase bl. 35 
6. Plantreaksies op die omgewing bl. 48 
7. Menslike impak van die omgewing bl. 54
-
Graad 12 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 1 en Memo - 2023
- Exam (elaborations) • 31 pages • 2023
-
- R50,00
- + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe November Vraestel 1: 
Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute. 
 
Inhoud: 
 
Vraag 1: Endokriene stelsel | Menslike voortplanting | Reageer op die omgewing (Plante) | Manlike voortplantingsorgaan (50 punte) 
Vraag 2: Voortplanting by gewerwelde diere | Reageer op die omgewing | Die brein | Die neuron | Die oog (50 punte) 
Vraag 3: Reageer op die omgewing (Plante) | Menslike voortplanting | Menstruele siklus | Die fetus | Bevrugting (50 punte) 
 
Hierdie is 'n o...
Get paid weekly? You can!
-
Graad 12 Biologie [Lewenswetenskappe] Opsomming
- Summary • 92 pages • 2021
-
- R240,00
- 64x sold
- + learn more
Detail opsommings van die Graad 12 Lewenswetenskappe / Biologie syllabus (CAPS & IEB SAGS). Kan gebruik word vir eksamen en toets voorbereiding. Opgestel uit verskeie bronne om die leerervaring te verbeter en die inhoud van die opsommings te verryk.
-
Summary - Life Sciences (Biology)
- Summary • 94 pages • 2024
-
- R401,00
- + learn more
Eenheid 1-4 ( DNA, Meiose, voortplanting by gewerweldes en Menslike voortplanting ) 28 Bladsye, Eenheid 5-7 ( Genetika en oorerwing, Menslike Senuwee stelsel, Endokriene stelsel en Homeostase ) (42 Bladsye), Eenheid 8-10 ( Planthormone, Evolusie en Menslike evolusie - sluit in kunsmatige en natuurlike seleksie + gepunte ewewig ) (29 Bladsye)
-
graad 12 Endokriene Stelsel
- Summary • 4 pages • 2022
-
- R75,00
- + learn more
graad 12 endokriene stelsel opsommings!
-
Lewenswetenskappe Gr 12 Endokriene stelsel en homeostase
- Summary • 5 pages • 2024
-
- R60,00
- + learn more
Graad 12 Lewenswetenskappe opsomming. Endokrienestelse en homeostase . Vraestel 1
-
Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings
- Summary • 45 pages • 2021
-
- R100,00
- 9x sold
- + learn more
Volledige opsomming van vraestel 1 werk vir Gr12 Lewenswetenskappe. Die handboek Lewenswetenskappe as 'n prentjievak en klasnotas is gebruik om die dokument saam te stel. Ek het slegs hierdie opsommings gebruik om voor te berei vir 'n lewens vraestel, daar is baie kleur en prente. Groot konsepte word op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm.
That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia! Discover all about earning on Stuvia