Onderskeiding - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Onderskeiding? On this page you'll find 13 study documents about Onderskeiding.

All 13 results

Sort by

Gr. 12 Afrikaans Huistaal Opsommings
  • Gr. 12 Afrikaans Huistaal Opsommings

  • Summary • 14 pages • 2022
  • Available in package deal
  • Afrikaanse Huistaal Opsommings. Alles wat jy benodig om te leer in jou matriek jaar. As n Dux student is hierdie waarmee ek my onderskeiding gekry het in graad 12. Dit bevat: woordsoorte, betekenisleer, tipe sinne, taalverskynsels, klankleer, klankverskynsels, skryftekens, lydende en bedrywende vorm, enkelvoudige sinne, saamgestelde sinne, direkte en indirekte rede, akronieme en afkortings, ontkennings vorm, simpleks, kompleks, stam, voor- en agtervoegsels, samestellings en afleidings.
    (5)
  • R160,00
  • 29x sold
  • + learn more
AFK2601 EKSAMEN 2021 ANTWOORDE
  • AFK2601 EKSAMEN 2021 ANTWOORDE

  • Exam (elaborations) • 15 pages • 2022
  • AFK2601 ESAMEN 2021 ANTWOORDE ONDERSKEIDING
    (0)
  • R124,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 11: Asemhalingstelsel
  • Graad 11: Asemhalingstelsel

  • Summary • 9 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is my graad 11 opsommings van 2022 wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in die asemhalingstelsel afdeling. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte en in diepte gedoen is, sal dit van kardinale belang wees vir jou (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om ook deur jou klasnotas te gaan om enige iets (of moontelik niks) by te las wat jou hoërskool gedoen het en ander hoërskole nie, aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk.
    (0)
  • R85,00
  • 1x sold
  • + learn more
Volledige Graad 12 Besigheidsopsommings
  • Volledige Graad 12 Besigheidsopsommings

  • Interview • 61 pages • 2022
  • Opsommings wat jou onderskeiding sal verseker. Hele jaar se werk vir Besigheidstudies vraestel 2. PDF formaat. Maklik om te print en maklik om te leer. Ek doen moeite sodat jy nie hoef nie :)
    (1)
  • R150,00
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 11: Dierevoeding
  • Graad 11: Dierevoeding

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is my graad 11 opsommings wat vir my ‘n onderskeiding verseker het in my graad 11 lewenswetenskappe vraestel in 2022. Alhoewel my opsommings van ‘n hoë kwaliteit is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees om jou eie klasnotas deur te gaan (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) aangesien elke hoërskool nie vanaf dieselfde bronne werk nie, daar sal dalk iets (of moontelik niks) wees wat ander hoërskole nie gedoen het nie en wat julle gedoen het...
    (0)
  • R85,00
  • + learn more
Graad 11: uitskeidingstelsel
  • Graad 11: uitskeidingstelsel

  • Summary • 10 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is ‘n opsomming van die graad 11 uitskeidingstelsel hoofstuk wat vir my n onderskeiding in daardie afdeling in my graad 11 eindeksamen vraestel gegee het. Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is, en deeglik opgesom is… Is dit belangrik om te onthou om deur jou uitskeiding werk ook te gaan (maak nie saak of jy my of iemand anders se opsommings koop nie) en dalk ‘n dingetjie of twee (of moontelik niks) by te las (indien jou hoërskool iets gedoen het wat ons dalk nie gedoen...
    (0)
  • R75,00
  • + learn more
Graad 11: Selrespirasie
  • Graad 11: Selrespirasie

  • Summary • 5 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie is die nota’s wat vir my ‘n onderskeiding in my graad 11 eindeksamen in 2022 verseker het! Alhoewel hierdie opsommings van hoë gehalte is en deeglik opgesom is, sal dit nogsteeds van kardinale belang wees (indien jy nou by my koop of enige iemand anders) om jou klasnotas deur te werk om enige iets by te las (of moontelik niks) wat jou hoërskool gedoen het, wat ander hoërskole moontelik nie gedoen het nie aangesien elke hoërskool van verskillende bronne af werk!
    (0)
  • R75,00
  • + learn more
Onderskeidings maklik gemaak
  • Onderskeidings maklik gemaak

  • Summary • 67 pages • 2023
  • Hierdie opsommings sluit in : • Eksamenriglyne • Inhoud : - Voorplanting (by diere en mense) - Reaksie op die omgewing (by mense en diere) - Refleksboog/refleksbeweging/reflekshandeling - Die menslike endokriene stelsel - Homeostase in die menslike liggaam
    (0)
  • R100,00
  • + learn more
AFK2602 EKSAMENPORTEFEULJE 2021
  • AFK2602 EKSAMENPORTEFEULJE 2021

  • Exam (elaborations) • 11 pages • 2022
  • AFK2602 EKSAMENPORTEFEULJE 2021 WERKSOPDRAG 7 ONDERSKEIDING
    (0)
  • R109,00
  • + learn more