Rekeningkunde opsommings - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Rekeningkunde opsommings? On this page you'll find 19 study documents about Rekeningkunde opsommings.
All 19 results
Sort by
![Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings](/docpics/6454e39b2014e_2700946.jpg)
-
Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings
- Summary • 30 pages • 2023
-
notedx19
-
- R130,00
- 10x sold
- + learn more
'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9 [rekeningkunde wat dus deel 2 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter

-
Graad 10 Rekeningkunde Opsommingsboek
- Summary • 48 pages • 2023
-
dorettebester
-
- R100,00
- 1x sold
- + learn more
Dedicated Online Tutoring(Dorette Bester AGA(SA), PGDA(CTA)) summarized Gr 10 Accounting (Rekeningkunde) topics in Afrikaans. Includes the full year of work topics summarized.
Graad 8 Rekeningkunde Opsommings vir Halfjaar Eksamen.

-
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Kwartaal 1 Opsommings (Via Afrika)
- Summary • 15 pages • 2025
- Available in package deal
-
SummariesSA
-
- R70,00
- + learn more
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Opsommings Kwartaal 1 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. 
 
Finansiele geletterdheid 
Onderwerp 1: Kontantontvangstejoernaal en Kontantbetalingsjoernaal (alleenhandelaar) 
Onderwerp 3: Algemene Grootboek en Proefbalans (alleenhandelaar)

-
Graad 8 Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) (Rekeningkunde) Kwartaal 3 Opsommings (Via Afrika)
- Summary • 16 pages • 2024
- Available in package deal
-
SummariesSA
-
- R70,00
- + learn more
Graad 8 EBW (Rekeningkunde) Opsommings Kwartaal 3 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. 
 
Inhoud: 
 
Finansiele geletterdheid 
Onderwerp 1: Finansiële Geletterdheid - Kontantontvangsjoernaal (KOJ) (dienste) 
Onderwerp 2: Finansiële Geletterdheid - Kontantbetalingsjoernaal (KBJ) (dienste)

-
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Kwartaal 2 Opsommings (Via Afrika)
- Summary • 10 pages • 2025
- Available in package deal
-
SummariesSA
-
- R70,00
- + learn more
Graad 9 EBW (Rekeningkunde) Opsommings Kwartaal 2 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. 
 
Finansiele geletterdheid 
Onderwerp 1: Krediettransaksies - debiteure

-
Rek Gr. 10/11/12 formules KLEURLOSE WEERGAWE
- Summary • 22 pages • 2023
-
hestidebeer
-
- R149,00
- 3x sold
- + learn more
Rekeningkunde formules, klasnotas en opsommings vir Gr. 10,11 en 12. Die is die KLEURLOSE/minimale weergawe, vir die meer organiseerde leerder. As jy nie van kleurvolle opsommings hou nie, is díe dokument vir jou! Daar is wel n gedeelte met minimale kleur, maar dis nie oorheersind nie. Die dokument bestaan uit 22 BLADSYE! Dit is vol BELANGRIKE werk wat jy regdeur oor gaan skryf van gr. 10 tot gr. 12. Let wel díe dokument en die oorspronklike weergawe verskil. Die dokument is met baie MOEITE ...

-
GR 12 Rekeningkunde Opsommings
- Summary • 46 pages • 2022
- Available in package deal
-
boekwurmopsommings
-
- R150,00
- 1x sold
- + learn more
Opsomming van Gr 12 Rekeningkunde 
Sluit Teorie in

-
Rekeningkunde Graad 8 (Vandag-handboek)
- Summary • 39 pages • 2022
- Available in package deal
-
skoolnotas
-
- R100,00
- 6x sold
- + learn more
Volledige, hoë-kwaliteit opsomming van die Rekeningkunde Graad 8 Vandag-handboek wat leerders sal help om die vak te bemeester.

-
Graad 12 Rekeningkunde Kern Opsommings
- Summary • 18 pages • 2022
-
dorettebester
-
- R155,00
- 12x sold
- + learn more
Dedicated Online Tutoring het hierdie Gr 12 Rekeningkunde opsommings met jare se ervaring in die Rekeningkunde - veld opgestel. Hierdie opsommings kan jou Gr 12 en verdere Rekeningkunde studies verbeter vanaf 40% gemiddelde studente na NSS eindeksamen uitslae van 75%-95% opskuif. Getuigskrif in 2018-2021 eindeksamen skoliere wat geslaag het met onderskeidings in Rekeningkunde. Volg ook graag ons Instagram-blad vir Rekenkundige eksamenwenke ens. 
Kontak nommer: 076 775 2949 (Whatsapp only)

How much did you already spend on Stuvia? Imagine there are plenty more of you out there paying for study notes, but this time YOU are the seller. Ka-ching! Discover all about earning on Stuvia