Senuweestelsel Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Senuweestelsel? On this page you'll find 16 study documents about Senuweestelsel.

All 16 results

Sort by

Die Senuweestelsel - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings Popular
  • Die Senuweestelsel - Graad 12 Lewenswetenskappe Opsommings

  • Summary • 14 pages • 2023
  • Die opsomming bevat alles wat jy hoef te weet oor die senuweestelsel. Met hierdie opsomming het ek 95% en hoër nog elke keer vir LW gekry. Die sketse is mooi en in diepte, definitief vir iemand wat visueel leer.
    (0)
  • R90,00
  • 1x sold
  • + learn more
Kwartaal 2 Lewenswetenskappe Opsomming
  • Kwartaal 2 Lewenswetenskappe Opsomming

  • Summary • 36 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Hierdie opsomming bestaan uit: Die menslike senuweestelsel, Die menslike endokriene stelsel, Homeostase, en die Reaksie op die omgewing in plante. Hierdie opsomming is goedgekeur vir IEB en CAPS curriculum. Dit bevat al die inligting wat jy moet weet om daardie A+ te kry!
    (0)
  • R90,00
  • 2x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe graad 12 hersiening
  • Lewenswetenskappe graad 12 hersiening

  • Summary • 22 pages • 2023
  • Hierdie dokument is vir hersieningsdokument vir lewenswetenskap. Dit dek: MENSLIKE EVOLUSIE, MENSLIKE VOORTPLANTING,Inplanting, gestasie en die rol van die plasenta,MENSLIKE SENUWEESTELSEL,Binokulêre visie en die belangrikheid daarvan....
    (0)
  • R100,00
  • 1x sold
  • + learn more
Die menslike senuweestelsel Lewenswetenskappe graad 12 opsomming
  • Die menslike senuweestelsel Lewenswetenskappe graad 12 opsomming

  • Summary • 14 pages • 2023
  • Hierdie opsomming sluit in: struktuur van 'n neuron, klassifikasie van neurone, oordrag van senuwee-impulse, die sentrale senuweestelsel (SSS), die perifere senuweestelsel (PSS), en afwykings en beserings van die senuweestelsel.
    (0)
  • R89,00
  • + learn more
Graad 12 Biologie [Lewenswetenskappe] Opsomming
  • Graad 12 Biologie [Lewenswetenskappe] Opsomming

  • Summary • 92 pages • 2021
  • Detail opsommings van die Graad 12 Lewenswetenskappe / Biologie syllabus (CAPS & IEB SAGS). Kan gebruik word vir eksamen en toets voorbereiding. Opgestel uit verskeie bronne om die leerervaring te verbeter en die inhoud van die opsommings te verryk.
    (13)
  • R240,00
  • 62x sold
  • + learn more
Gr. 12 Bio: Senuwee-stelsel, Oog en Oor Opsomming, Sketse, Vrae en Antwoorde
  • Gr. 12 Bio: Senuwee-stelsel, Oog en Oor Opsomming, Sketse, Vrae en Antwoorde

  • Summary • 28 pages • 2023
  • Graad 12 Lewenswetenskappe (bilogie) Hoofstuk oor die Senuwe-stelsel, Oog en Oor Opsomming, Sketse en Vrae en Antwoorde. Die dokument bestaan uit 28 bladsye!!! Die is van veelvoudige bronne opgestel dus is daar n groot variasie. Daar is verskillende notas gebruik asook my ervaring van die Junie eksamen 2023- om een suksesvolle opsomming te maak, wat alles belangrik bevat, wat perfek is vir Toetse en Eksamens. Volledig, organiseerd, kreatief ontwerp. Geniet! -Notes@Hes
    (0)
  • R147,00
  • + learn more
Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings
  • Lewenswetenskappe Gr12 (vraestel 1) opsommings

  • Summary • 45 pages • 2021
  • Volledige opsomming van vraestel 1 werk vir Gr12 Lewenswetenskappe. Die handboek Lewenswetenskappe as 'n prentjievak en klasnotas is gebruik om die dokument saam te stel. Ek het slegs hierdie opsommings gebruik om voor te berei vir 'n lewens vraestel, daar is baie kleur en prente. Groot konsepte word op een A3 bladsy opgesom om 'n geheelbeeld te vorm.
    (2)
  • R100,00
  • 9x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe gr12- Senuweestelsel
  • Lewenswetenskappe gr12- Senuweestelsel

  • Summary • 15 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Die senuweestelsel (reaksie op die omgewing hoofstuk) in volle detail opgesom. Deur departementele handboek (& Beeldskool notas) opgesom vir beste resultate in die NSS Eindeksamen
    (0)
  • R173,00
  • + learn more
Lewenswetenskappe Graad 12 Eindeksamen vraestel 1
  • Lewenswetenskappe Graad 12 Eindeksamen vraestel 1

  • Summary • 100 pages • 2021
  • Available in package deal
  • Matriek eindeksamen se vraestel 1 opgesom van uit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjies, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook dikwels inligting van ander bronne om die werk biejtje beter te verstaan. Die opsommings help my om 90+% gemiddeld te kry, en dit kan vir jou óók help!
    (0)
  • R156,00
  • 3x sold
  • + learn more
Lewenswetenskappe Reaksie op die omgewing (Plante en mense) Graad 12
  • Lewenswetenskappe Reaksie op die omgewing (Plante en mense) Graad 12

  • Summary • 46 pages • 2021
  • Reactie op die omgewing opgesom van uit die handboek 'Die Antwoord reeks'. Hierdie opsommings is baie kleurvol en netjes, en bevat selfs 'n paar motivational quotes om jou deur al die leerwerk te kry! Ek gebruik ook dikwels inligting van ander bronne modi werk bijtje manlijker te verstaan.
    (0)
  • R57,00
  • 1x sold
  • + learn more