Rustenburg Hoërskool
Latest uploads at Rustenburg Hoërskool. Looking for notes at Rustenburg Hoërskool? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
5
- 0
-
1
All courses for Rustenburg Hoërskool
Latest notes & summaries Rustenburg Hoërskool
Opsomming van Graad 9 Natuurwetenskap werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Kragte (Eenheid 9), Elektriese Selle En Stroombane (Eenheid 10) & Die Aarde, Litosfeer En Mynbou (Eenheid 11).
Opsomming van Graad 9 Kuns Visueel werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Portrette, Kunselemente, Ontwerpbeginsels, Style, Kunstenaars in die Samelewing, Kunsgeskiedenis, Beeldhouwerk, Skaalmodelle, Genres, Kleurwiel, Logo's, Massamedia, Hout- en Linosnee en Populêre Kultuur. Neem kennis - inhoud gebasseer op spesifieke afbakening en kan seker onderwerpe uitsluit.
Opsomming van Graad 9 Geskiedenis werksinhoud. Sluit in onderwerpe: Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1948 en 1950’s, 1948 & Keerpunte in die Suid-Afrikaanse Geskiedenis: 1960, 1976 en 1990.
Geskrewe notas in breinkaart-formaat van Graad 9 Geografie / Aardrykskunde werksinhound. Sluit in onderwerpe: Kontoerlyne, Ortofotokaart, Topografiese Kaart, Kaartskale, Verwering, Erosie & Afsetting, Branderwerking, Gletsers, Wind, Impak van Mense en Gronderosie & Hulpbronne en Volhoubare Gebruik,.
Volledige opsomming van Graad 9 Ekonomiese en Betsuurswetenskappe Vraestel 1 teorie. Bevat hoofstukke: Ekonomiese Stelsels, Ekonomiese Kringloop, Prysteorie, Agt Ondernemingsfunksies & Sakeplanne.