Opsomming - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Opsomming? On this page you'll find 226 study documents about Opsomming.
Page 2 out of 226 results
Sort by

-
Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming
- Summary • 29 pages • 2023
-
notedx19
-
- R145,00
- 9x sold
- + learn more
Graad 9 SW Geografie (Deel 1) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geografie te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geografie grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.

-
Volledige Lewensoriëntering Graad 11 Kwartaal 1 Opsommings
- Summary • 26 pages • 2024
- Available in package deal
-
esteterblanche
-
- R60,00
- 2x sold
- + learn more
Hierdie volledige stel opsommings is oor al die werk in kwartaal 1 behandel. Dit sal elke leerder help om uitstekend in die toetse en eksamen te vaar. Ek het breë kennis van Lewensoriëntering, aangesien ek die vak al vir grade 10-11 aangebied het.
![Graad 12_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings](/docpics/4224829/65a3e4f337ad8_4224829_121_171.jpeg)
-
Graad 12_Ekonomie [Vraestel 1 : Makro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 46 pages • 2024
-
notedx19
-
- R160,00
- 1x sold
- + learn more
Die Graad 12 Ekonomie Vraestel 1 : Makro-ekonomie Notastel is 'n noodsaaklike studiehulpmiddel vir studente wat vir hul makro-ekonomie-eksamen voorberei. Hierdie notas is spesifiek ontwerp vir vinnige hersiening en maklike begrip, wat hulle ideaal maak vir die laaste minuut inpropsessies. As 'n graad 12 vraestel 1-hulpbron kan studente omvattende dekking van makro-ekonomiese konsepte, teorieë en modelle verwag. Of jy nou sukkel om komplekse ekonomiese beginsels te begryp of bloot 'n opknapping ...
![Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings](/docpics/6454e39b2014e_2700946.jpg)
-
Graad 9_Ekonomiese en Bestuurswetenskappe [EBW] Deel 2 : Rekeningkunde Opsommings
- Summary • 30 pages • 2023
-
notedx19
-
- R130,00
- 10x sold
- + learn more
'n Volledige opsomming van die inhoud van Ekonomiese en Bestuurswetenskap Graad 9 [rekeningkunde wat dus deel 2 is], wat voldoen aan die vereistes soos uitgele in die KABV / CAPS kurriculum. Kleurvolle kantnota's is bygevoeg om die leerervaring te verbeter

-
Droomdelwers Hoofstuk Opsomming Gr.11 HT
- Class notes • 15 pages • 2024
- Available in package deal
-
Elzette88
-
- R85,00
- 3x sold
- + learn more
Opsomming van die hoofstukke van Droomdelwers.

-
Graad 10 RTT Teorie Opsommings vir die jaar
- Summary • 30 pages • 2023
-
marnevdmerwe0807
-
- R250,00
- 8x sold
- + learn more
Hierdie dokument is 'n opsomming van al die hoofstukke en modules in die Graad 10 RTT handboek wat verwag word van 'n leerder om te ken aan die einde van die jaar. Dit sluit al die werk in van kwartaal 1 tot kwartaal 4. Dit is al die werk saamgevat en indien dit geleer word sal dit uitstekende resultate van toetse verseker.

-
Graad 9 November Wiskunde Vraestel 1 Opsommings
- Summary • 27 pages • 2024
- Available in package deal
-
genwagner
-
- R80,00
- 1x sold
- + learn more
Volledige notas van die teorie agter Graad 9 Wiskunde leerinhoud. Sluit in: Getallestelsels, Verhouding, Koers en Eweredigheid, Finansies, Heelgetalle, Breuke, Eksponente, Patrone, Funksies en Verwantskappe, Uitdrukkings en Substitusie, Produkte, Faktorisering, Algebraiëse Breuke & Vergelykings.

-
RTT opsommings - Graad 12
- Package deal • 13 items • 2023
-
wilmathuynsma
-
- R400,00
- 7x sold
- + learn more
Die hele jaar se werk.
Rekenaars, deel van jou lewe Graad 12, 2de Uitgawe - handboek
Sluit in : Alle teorie modules, al die praktiese modules, Algemene Afkortings en Die Uitbreiding van Tegnologiese konsepte (departementele boekie)

Ek ontvang hoog 90% vir prakties en 80% vir teorie.

-
‘n Paternoster vir Suid-Afrika – Lina Spies - Opsomming (Volledige Analise)
- Summary • 11 pages • 2023
- Available in package deal
-
LeafyNotes
-
- R60,00
- 4x sold
- + learn more
n lekker opsomming om jou gedigte makliker te leer.

-
Gr. 12 LO OPSOMMINGS kwartaal 1 tot 4
- Summary • 34 pages • 2023
-
hestidebeer
-
- R137,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 12 LO (lewensorïenteering) Opsommings en notas! Kwartaal 1 tot 4!!! Volledig, vereenvoudig en hulpvaardig. 
Leer slegs 34 bladsye vir eksamens en toetse!!!

That summary you just bought made someone very happy. Also get paid weekly? Sell your study documents on Stuvia! Discover all about earning on Stuvia