Graad 4 - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 4? On this page you'll find 170 study documents about Graad 4.
Page 3 out of 170 results
Sort by
-
Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming
- Summary • 29 pages • 2023
-
- R145,00
- 8x sold
- + learn more
Graad 9 SW Geografie (Deel 1) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geografie te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geografie grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.
-
Graad 8 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Via Afrika) - Opsommings
- Summary • 27 pages • 2024
-
- R65,00
- 2x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 8, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Eenheid 1: Meganiese stelsels en beheer. 
Eenheid 2: Berekening van meganiese voordeel. 
Eenheid 3: Kommunikasie- en ontwerpvaardighede. 
Eenheid 4: Ontwerp- en ondersoekvaardighede. 
Eenheid 5: Ondersoekvaardighede: impak van tegnologie, inheemse tegnologie en vooroordeel in tegnologie. 
Mini-PAT. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan ver...
-
Graad 7 Skeppende Kunste (SK) Kwartaal 2 (Via Afrika)
- Summary • 62 pages • 2024
-
- R155,00
- 1x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Skeppende Kunste Graad 7, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans. 
 
Kunsvorm 1: Dans. 
Kunsvorm 2: Drama. 
Kunsvorm 3: Musiek. 
Kunsvorm 4: Visuele Kunste.
-
Graad 9_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
- Summary • 58 pages • 2023
-
- R250,00
- 11x sold
- + learn more
Graad 9 SW Geskiedenis EN Geografie opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir SW te prikkel.
-
Graad 11 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 21 pages • 2024
-
- R55,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Toerisme (TOER) September Vraestel en Memo: 
Totaal: 50 
 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Vraag 1: Meervoudige keuse vrae 
 
Vraag 2: Pas kolom B by kolom A 
 
Vraag 3: SAOG-Lande (kort vrare) 
 
Vraag 4: Reisplanne 
Vraag 5: SAOG-Lande 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
NAT REI
Too much month left at the end of the money?
-
Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 4 (Vandag) - Opsommings
- Summary • 10 pages • 2024
-
- R130,77
- 2x sold
- + learn more
Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. 
 
Hoofstuk 10: Die verwerking van materiale vir noodsituasies. 
 
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: 
 
Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. 
Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume. 
Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies ...
-
Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings
- Summary • 29 pages • 2023
-
- R145,00
- 4x sold
- + learn more
Graad 9 SW Geskiedenis (Deel 2) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geskiedenis te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geskiedenis grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.
-
Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-ekonomie] Opsommings
- Summary • 34 pages • 2024
-
- R140,00
- 1x sold
- + learn more
Die Graad 11_Ekonomie [Vraestel 2 : Mikro-Ekonomie] Notastel is 'n noodsaaklike hulpmiddel vir enige student wat ekonomie studeer. Dit dek mikro-ekonomie kwartaal 1 tot 4 volgens ATPS DBE en IEB, om te verseker dat studente 'n omvattende begrip van die vak het. Die notastel is gevul met kleurvolle interpretasies van grafieke, wat dit vir leerders maklik maak om komplekse ekonomiese konsepte te begryp. Dit is 'n moet-hê-hulpbron vir enige student wat vir hul graad 11-ekonomie-eksamen voorbere...
-
Graad 12 Besigheidstudies Rekord & Finaal V2 - 2024
- Summary • 57 pages • 2024
-
- R120,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 12 Besigheidstudies V2 - 2024 
 
Kort vrae bl. 2 
Afdeling A: Besigheidsgeleenthede/ Ondernemings bl. 4 
1. Bestuur en leierskap 
2. Belegging: Sekuriteite/Geleenthede en versekering 
3. Vorme van eienaarskap: Kriteria vir sukses en/of mislukking 
4. Aanbieding en data-antwoorde 
Afdeling B: Besigheidsrolle bl. 29 
1. Etiek en professionaliteit 
2. Kreatiewe denke en probleemoplossing 
3. Maatskaplike Verantwoordelikheid en Korporatiewe 
Burgerskap Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelik...
-
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika)
- Summary • 31 pages • 2024
-
- R105,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 8 Tegnologie (TEG) Opsommings - Kwartaal 4 (Via Afrika): Die opsommings is saamgesrel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller. 
 
Eenheid 1: Elektriese stelsels en beheer: ontwerpvaardighede 
Eenheid 2: Impak van vooroordeel in tegnologie: evalueringsvaardighede 
Eenheid 3: Elektriese stelsels en beheer: impak van tegnologie (elektrochemiese selle) 
Eenheid 4: Elektriese stelsels en b...
R115 for your summary multiplied by 100 fellow students... Do the math: that's a lot of money! Don't be a thief of your own wallet and start uploading yours now. Discover all about earning on Stuvia