logo-home

Juffrou Ansie

Selling studdy notes, consisting of previous examination/ test papers from SACAI/ DBE.

These notes are compact and are much easier to study. The feedback that I've received has been extremely positive and makes the late nights worth

Community

  • Followers
  • Following

45 Reviews received

453 items

DIE PRO Leon de Villiers

(0)
R141,33
0x  sold

Vorige vraestelle is gebruik as hulpbronne: @IMPAQ JUN 2020/ 2021, NOV 2021 & JUN 2024. INHOUD Agtergrond Titel 2 Dagbesoekinskrywings 2 Lewenswetenskappe 2 Tyd 3 Verteller 3 Milieu 4 Temas 4 Konflik Innerlike konflik 4 Uiterlike konflik 5 Liefde 6 Vriendskap 6 Verlies 7 Stadiums van rou 7 Karakters 8 Dirkie Lawrence 9 Corré 10 Ed Nothnagel 10 Kruiwa 11 Mev...

i x
  • Summary
  •  • 40 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Onderwêreld - Fanie Viljoen

(0)
R186,55
0x  sold

Die volgende vraestelle is gebruik in hierdie notas DBE/2019 NOVEMBER, DBE/November 2022, DBE NOV/2018, DBE JUN/2019, DBE JUN/2022, MIND THE GAP Studiegids, EC/SEPTEMBER 2024 Inhoud: 1. Die titel 2 2. Ruimte 2 3. Agtergrond & milieu 3 4. Tyd 3 5. GREG OWEN 4 6. ECKARDT WILKEN 6 7. KONTEKSTUELE VRAE 8 8. Opstelvrae 22 8.1 Greg se karakter en konflik 22 8.2 Die titel 30 8.3 Eckardt se valsheid se invloed op Greg 34 8.4 Emosionele krisisse 43 8.5 In die roman is Eckardt '...

i x
  • Summary
  •  • 51 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Gebed tot die bome (Vincent Oliphant)

(0)
R71,15
0x  sold

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Opstelvraag - In hierdie gedig is daar duidelike kenmerke van vrye vers. Motiveer dié stelling in ʼn opstel van 200 tot 250 woorde. Sê ook of jy dink dat natuurbewaring belangrik is of nie.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 5 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Bontvisvanger (Johan Lodewyk Marais)

(0)
R62,22
0x  sold

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Opstelvraag: Bespreek die mees uitstaande literêre aspekte van hierdie gedig in ’n opstel van 200–250 woorde.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 5 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Aragnoïde (Zandra Bezuidenhout)

(0)
R78,95
0x  sold

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025. Paragraafvraag In strofe 1 en 2 van "Aragnoïde" word die spreker en die spinnekop as twee waarnemende en werkende figure uitgebeeld. Opstelvraag Hierdie gedig word as ‘n metagedig (‘n gedig wat oor die digkuns handel) geklassifiseer. Bespreek hierdie stelling in ’n opstel ...

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 9 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Afrika, my Afrika (Daniel Hugo)

(0)
R78,15
0x  sold

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Opstelvraag Muskiete, vlooie en vlieë word deur middel van metafore in die gedig beskryf. Bespreek dié stelling in ’n opstel van 200 – 250 woorde. Gee ook jou mening oor die geslaagdheid van die metafore as die titel van die gedig in ag geneem word. Opstelvraag Daniel Hug...

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 9 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x

Graad 12 DBE Afrikaans EAT Voorgeskrewe Gedigte 2025

(0)
R588,00
0x  sold

Hierdie pakket is die volledige stel gedigte wat die graad 12-leerders (DBE) in 2025 gaan doen. Elke gedig bestaan uit reël-vir-lyn-analise en vrae wat in die afgelope 4 jaar se toetse en eksamens gevra is.

i x
  • Package deal
  •  • 10 items • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
i x

Krises deur Elisa Eybers

(0)
R68,16
0x  sold

Kleurvolle gedig ontleding met Engelse byskrifte. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025, asook: Paragraafvrae Konflik tussen die Hart en die Hoof Noem die verskillende perspektiewe wat die Hoof koester. Gee jou mening of die titel die tema van die gedig ondersteun. (1 Die tema is die dieper as die boodskap van die gedig.

i x
  •  Package deal
  • Summary
  •  • 8 pages • 
  • by ansiestudynotes • 
  • uploaded  2024
Quick View
i x