7th Grade
Latest uploads at 7th Grade. Looking for notes at 7th Grade? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
289
- 0
-
41
All courses for 7th Grade
Latest content 7th Grade
'n Pragtige hersieningsbron vir Graad 4 wat al die werk vir die jaar dek (al 4 kwartale). Opsommings, toetse, vraestelle en memorandums. 'n Uitstekende hulpbron vir enige Graad 4 leerder.
Volledige opsommings (per kwartaal) tesame met toetse, vraestelle en memorandums. 'n Baie goeie hulpbron vir enige Graad 4 leerder. Opsommings gedoen vanuit die Platinum handboek.
'n Baie oulike hulpbron vol opsommings, oefeninge, toetse, vraestelle en memorandums.
'n Bondige maar akkurate opsommings van Graad 5 Lewensvaardighede - Persoonlike en Sosiale Welstand. Kwartaal opsommings, toetse, vraestelle en antwoordstelle. 'n Baie oulike bron.
'n Baie oulike hulpbron vir Graad 5 Natuurwetenskap. Opsommings, besprekings, hersieningstoetse, eksamenvraestelle en antwoorde. Die gids is saamgestel gebasseer op die "Doc Scientia" handboek. In my opinie, een van die beste handboeke tans vir die vak.
Ek het dit goed gevind om so 'n bron beskikbaar te stel vir Graad 4, 5 en 6 leerders sodat leesbegrip deeglik ingeoefen en ingeskerp kan word met genoegsame oefeninge. Ons hoor daagliks dat die kinders nie met begrip kan lees nie. Hier is nou genoeg begripstoetse tesame met antwoorde en riglyne om te kan help om die probleem uit te sorteer.
"n Baie oulike hulpbron vir Graad 6 leerders. Propvol opsommings (hele jaar se werk - per kwartaal), oefeninge, toetse, vraestelle en antwoorde. 'n Meer as welkome bron vir Graad 6 leerders.
'n Pragtige bron vir Graad 6 en die fokus is op Persoonlike en Sosiale Welstand. Propvol opsommings (per kwartaal - hele jaar se werk), hersieningsoefeninge, toetse, vraestelle en memorandums. Die kinders geniet dit verskriklik baie.
'n Oulike hulpbron vir Graad 6 Geskiedenis. Bevat opsommings per kwartaal vir die hele jaar se werk. Toetse, hersiening, vraestelle en antwoorde. Nog 'n vak wat daar min bronne op die internet beskikbaar is. Hier is 'n oulike bron wat alles bevat.
'n Baie oulike en omvattende hulpbron vir u kind gevul met opsommings vir elke kwartaal, oefeninge, toetse, vraestelle en antwoordstelle. Iets wat baie min beskikbaar is op die internet.