Gasvryheidstudies - Study guides, Study notes & Summaries
Looking for the best study guides, study notes and summaries about Gasvryheidstudies? On this page you'll find 22 study documents about Gasvryheidstudies.
All 22 results
Sort by
-
Graad 12_Gasvryheidstudies Opsommings
- Summary • 60 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R200,00
- 10x sold
- + learn more
Graad 12 Gasvryheidsopsommings: Jou Goue Kaartjie na 'n Vyfster-Toekoms!️ 
 
Hey daar, toekomstige vyfster-sjef of gasvryheidsguru! Stel jou voor: jy's in die kombuis, jou panne sing soos 'n rockkonsert, en die gaste smul soos nooit tevore nie. Hoe kry jy dit reg? Met ons top-notch Graad 12 Gasvryheidsopsommings, natuurlik! 
 
Maak gereed om die eksamens met flair aan te pak en onthou, 'n bietjie humor gaan 'n lang pad in die gasvryheidswêreld. Gryp jou Graad 12 Gasvryheidsopsommings vandag ...
-
Graad 10_Gasvryheidstudies Opsommings
- Summary • 56 pages • 2024 Popular
- Available in package deal
-
- R165,00
- 7x sold
- + learn more
"Verken" Jou Gasvryheidstudies 
 
Ontdek 'n nuwe dimensie van studiepret met ons Gasvryheidstudies Opsommings! Perfek vir graad 10 leerders wat opwindende maniere soek om vir hul eksamens en mini kwisies voor te berei. 
 
Kleurvolle en Uitbeeldende Inhoud: Elke opsomming is 'n fees vir die oë met helder kleure en lewendige uitbeeldings wat die leerervaring opwindend maak. 
 
Handboek-konform: Geskep met die KABV-handboek in gedagte, verseker ons opsommings dat jy alle kernkonsepte en inligt...
-
Graad 11_Gasvryheidstudies Opsommings
- Summary • 70 pages • 2024
- Available in package deal
-
- R185,00
- 6x sold
- + learn more
Ontdek die leerhulpmiddel vir Graad 11 Gasvryheidstudies! Ons kleurvolle en visueel aantreklike opsommings is gebaseer op die gesogte VERKEN handboek (DBE goedgekeur) en is ontwerp om jou leerervaring te verbeter. 
 
Hoogtepunte van die produk: 
 
Omvattende Inhoud: Alle belangrike konsepte en sleuteltemas word duidelik en bondig opgesom. 
Visueel Aantreklik: Kleurvolle uitleg wat die leerproses stimulerend en lekker maak. 
Maklik om te Gebruik: Ideaal vir hersiening, eksamenvoorbereiding, en ...
-
Gasvryheidstudies Graad 11 opsomming (Verken)
- Summary • 104 pages • 2024
-
- R150,00
- 6x sold
- + learn more
...
-
Gasvryheidstudies Gr 12 Novembereksamen
- Summary • 36 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R93,00
- 2x sold
- + learn more
Gasvryheidstudies Gr 12 Novembereksamen is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
Make study stress less painful
-
Graad 11 Gasvryheidstudies (GS) September Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 15 pages • 2024
-
- R55,00
- 1x sold
- + learn more
Graad 11 Gasvryheidstudies September Vraestel 1: 
Totaal: 80. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A - Kortvrae: 
Meervoudige Keusevrae 
Pas Items 
Afdeling B - Lang Vrae 
Afdeling C - Lang Vrae 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
MAR JON
-
Gr 11 Gasvryheidstudies Nov 2024
- Summary • 42 pages • 2024
-
- R120,00
- + learn more
Gr 11 Gasvryheidstudies Nov 2024 
Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige eksamenvraestelle: SACAI NOV 2019, 2020 & 2021. DBE_ 
EC/NOVEMBER 2022, DBE_ EC/NOVEMBER 2021, DBE_ EC/NOVEMBER 2020 
INHOUD 
1. VOEDING, SPYSKAARTBEPLANNING EN VOEDSELKOMMODITEITE 
2. SEKTORE EN LOOPBANE, VOEDSEL- EN DRANKDIENS
-
Gr 10 Gasvryheidstudies Kwartaal 3 2024
- Summary • 24 pages • 2024
-
- R100,00
- + learn more
Gr 10 Gasvryheidstudies Kwartaal 3 2024 
 
@IMPAQ NOV 2019, 2020 & 2021. @IMPAQ TAAK 8: KWARTAAL 3 TOETS 2_2020, TAAK 8: 
KWARTAAL 3 - TOETS 2_2019 
Inhoud 
Voeding en spyskaartbeplanning 
Kos en drank diens 
Kommoditeite en kos en drank diens
-
Graad 10 Gasvryheidstudies (GS) September Vraestel 1 en Memo - 2024
- Exam (elaborations) • 13 pages • 2024
-
- R50,00
- + learn more
Graad 10 Gasvryheidstudies September Vraestel 1: 
Totaal: 80. 
 
Inhoud: 
 
Afdeling A - Kortvrae: 
 * Meervoudige Keusevrae 
 * Pas Kolom A by B 
 * Eenwoord itesm 
Afdeling B - Lang Vrae 
 * Voedselkommiditeite 
 * Voeding en spyskaart beplanning 
Afdeling C: 
 * Voedsel en drankbediening 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
MAR JON
-
Gr 12 GASVRYHEIDSTUDIES REKORDEKSAMEN NOTAS
- Summary • 41 pages • 2023
- Available in package deal
-
- R89,00
- + learn more
Gr 12 GASVRYHEIDSTUDIES REKORDEKSAMEN NOTAS - is saamgestel deur gebruik te maak van 2019 – 2021 DBO/ SACAI vorige eksamenvraestelle. Die notas is kompak, kleurvol en maklik om te leer. Dit gee moontlike antwoorde direk uit die memorandums en maak dit so perfek vir leerders met leerhindernisse of wat sukkel om die teorie te onthou.
Study stress? For sellers on Stuvia, these are actually golden times. KA-CHING! Earn from your study notes too and start uploading now. Discover all about earning on Stuvia