Graad 9 opsommings - Study guides, Study notes & Summaries

Looking for the best study guides, study notes and summaries about Graad 9 opsommings? On this page you'll find 77 study documents about Graad 9 opsommings.

All 77 results

Sort by

EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie) Popular
  • EBW Graad 9 Kwartaal 1 & 2 opsommings (Ekonomie)

  • Summary • 21 pages • 2024
  • 'n Volledige stel opsommings van al die werk in Kwartaal 1 & 2 gedek in EBW graad 9. Hierdie opsommings bevat slegs die ekonomiese afdeling van EBW en nie die Rekeningkundige afdeling nie. Opsommings voldoen aan die vereistes soos uitgelê in die KABV-kurrikulum en sluit diagramme in. Onderwerpe sluit in: Ekonomiese stelsels, Sirkulêre Vloei, Prysteorie en Sektore van die Ekonomie.
    (1)
  • R90,00
  • 5x sold
  • + learn more
Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings Popular
  • Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings

  • Summary • 20 pages • 2024 Popular
  • Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.
    (1)
  • R100,00
  • 5x sold
  • + learn more
Lo graad 9 opsommings
  • Lo graad 9 opsommings

  • Summary • 37 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Lo graad 9 opsommings Kwartaal 1-4
    (0)
  • R353,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming
  • Graad 9_SW Deel 1 : Geografie / Aardrykskunde Opsomming

  • Summary • 29 pages • 2023
  • Graad 9 SW Geografie (Deel 1) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geografie te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geografie grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.
    (3)
  • R145,00
  • 8x sold
  • + learn more
Graad 9_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings
  • Graad 9_Sosiale Wetenskappe [SW] Opsommings

  • Summary • 58 pages • 2023
  • Graad 9 SW Geskiedenis EN Geografie opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir SW te prikkel.
    (0)
  • R250,00
  • 11x sold
  • + learn more
Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings
  • Graad 9_SW Deel 2 : Geskiedenis Opsommings

  • Summary • 29 pages • 2023
  • Graad 9 SW Geskiedenis (Deel 2) opsommings in insluitend Kwartaal 1-4 se inhoud, in 'n kleurvolle formaat met addisionele nota's deur ons opsteller om die leerervaring te verbeter en jou belangstelling vir Geskiedenis te prikkel. Dien as uitstekende basis van Geskiedenis grondslag vir die toekomstige senior grade te skep.
    (1)
  • R145,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Vandag) - Opsommings
  • Graad 7 Tegnologie (TEG) Kwartaal 3 (Vandag) - Opsommings

  • Summary • 20 pages • 2024
  • Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans. Hoofstuk 6:  Magnetisme & Magnete. Hoofstuk 7:  Die herwinning van materiale. Hoofstuk 8:  Eenvoudige elektriese stroombane & elektromagnete. Hoofstuk 9:  Krukke & katrolle. Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk: Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening. Breinkaart per ...
    (0)
  • R130,77
  • 1x sold
  • + learn more
Graad 9_Lewensoriëntering Opsommings / Notastel
  • Graad 9_Lewensoriëntering Opsommings / Notastel

  • Summary • 21 pages • 2023
  • Available in package deal
  • Die Graad 9 Lewensoriëntering Notastel is die perfekte studiemaat vir leerders wat in hul LO-vak wil uitblink. Hierdie omvattende stel studienotas dek alles van kwartaal 1 tot 4 en verskaf aan leerders al die inligting wat hulle nodig het om sukses te behaal. Die konteks van die notas is maklik om te verstaan, wat dit ideaal maak vir leerders wat met die vak sukkel. Met hierdie Notastel kan leerders vol vertroue wees in hul vermoë om die inhoud te bemeester en hul akademiese doelwitte te berei...
    (0)
  • R120,00
  • 4x sold
  • + learn more
Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 3 (Via Afrika)
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings - Kwartaal 3 (Via Afrika)

  • Summary • 34 pages • 2024
  • Graad 9 Natuurwetenskappe (NW) Opsommings Kwartaal 3: Die opsommings is saamgestel deur die Via Afrika handboek se werk op te som. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller saam gestel is. Afdeling 3 - Energie en verandering Onderwerp 1: Kragte Onderwerp 2: Elektriese selle as energiestelsels Onderwerp 3: Weerstand Onderwerp 4: Serie- en parallelstroombaan Onderwerp 5: Veiligheid met elektrisite...
    (0)
  • R120,00
  • + learn more