7th Grade
Latest uploads at 7th Grade. Looking for notes at 7th Grade? We have lots of notes, study guides and study notes available for your school.
-
272
- 0
-
27
All courses for 7th Grade
- Economic and Management Sciences 3
- Economic Management Science 1
- Economics 1
- Economics and Management Sciences 1
- Ekonomiese Bestuur Wetenskappe 1
- Ekonomiese en Bestuurs-wetenskappe 1
- Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 1
- Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe 1
- EMS 20
- English 1
- English FAL 1
- English First Additional Language 2
- English Home Language 56
Latest notes & summaries 7th Grade
Grade 7 Mathematics June Paper and Memo: 
Total: 60 Marks. 
 
Contents of the exam paper contains the following details: 
 
Whole numbers 
Common & decimal fractions 
Exponents 
Integers 
Patterns 
Functions & relationships 
 
This is a practice paper with memorandum meant to test the student's knowledge, and will not be the same paper written for the exam. 
 
THE SMI
Gedetaileerde opsommings van Gr 7 natuurwetenskappe. Inhoud van kwartaal 2. Opgestel volgens die KABV en ATP van die Departement van Onderwys.
Deeglike Gr7 opsommings vir Natuurwetenskappe. Opgestel volgens die KABV en ATP dokumente. Volledig met sketse en prente om leer makliker te maak
This set of practice questions is designed to help Grade 12 students prepare for their cubic, Quadratic and trigonometric functions exams.
Graad 8 Lo Taak vir kwartaal 1. Ek het 100% vir hierdie taak verdien. Volgens die voorskou sal jy by die inhoudsopgawe sien waaroor die taak handel. Gerbruik dit slegs as 'n riglyn.
Grade 7 Natural Sciences June Paper and Memo: 
Total: 70 Marks. 
 
Contents of the exam paper contains the following details: 
 
Properties of materials 
Separating mixtures 
Acids 
Bases & Neutrals 
Periodic Table. 
 
This is a practice paper with memorandum meant to test the student's knowledge, and will not be the same paper written for the exam. 
 
THE SMI
Graad 7 Natuurwetenskappe Junie Vraestel en Memo: 
Totaal: 70 
 
Die vraestel dek die volgende werk: 
 
Eienskappe van materiale | Skeiding van mengsels | Sure | Basisse & Neutrale | Periodieke Tabel 
 
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie. 
 
THE SMI
This Summary is a well structured summary of the short story Triumph in the face of adversity. The Summary consists in the form of a mind map and explains what happens in the story, who all the characters are, what their personality trait marks are and also the main points in the short story and more.... The summary is done with the use of a mind-map and coloring to make learning the short story easy and maybe even fun to learn. So make your learning easier and fun with this summary!
Ken minstens drie van die groot projekte waar voor Jan Van Riebeeck verantwoordelik was, Weet hoeveel slawe na die Kaap gebring is. Weet hoe slawe na die Kaap gebring is. Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was. Sleutelwoorde: Ken die 4 Nalatenskappe wat die slawe aan die Kaap nagelaat het en weet ook hoe om elke Nalatenskap te verduidelik. Weet wat William Blee en Lucy Lloyd gedoen het.(Langvraag) Ken 4 verbeteringe wat die Britte in die Kaap aangebring het.(kolletjies op bl 148) Weet wan...
1.	Weet hoekom die Hollanders hulle aan die Kaap gevestig het. 2.	Weet hoekom die Khoi-Khoi hulle gronde verloor het. 3.	Ken die sleutelwoord Kolonisasie. 4.	Weet waarvoor VOC staan. 1.	Ken minstens vier van die groot projekte wat Jan Van Riebeeck verantwoordelik was voor. 2.	Weet Hoeveel slawe na die Kaap gebring is. 3.	Weet hoe slawe na die kaap gebring is. 1.	Ken die lande waarvandaan slawe afkomstig was.(3) 1.	Ken die paragraaf wat handel oor Slaweweerstand om ‘n langvraag te beantwoord.2....